Invictus

Invictus is 'n kort gedig deur die Engelse digter William Ernest Henley.

Die titel is Latyn vir "onverowerde". Dit is vir die eerste in 1875 gepubliseer.

Agtergrond

Henley is op die ouderdom van twaalf met tuberkulose van die been gediagnoseer. Ten spyte hiervan het hy in 1867 die plaaslike Oxford-eksamen as 'n seniorstudent geslaag. Sy geaffekteerde voet moes reg onder die knie geamputeer geword het; die dokters het geglo dit was die enigste manier om sy lewe te red. Henley het volhard en het met een oorblywende voet oorleef. Hy is in 1875 ontslaan en het ten spyte van sy gestremdheid 'n aktiewe lewe vir byna dertig jaar gelei. Hy het met 'n kunsmatige been tot op die ouderdom van 53 geleef. "Invictus" is geskryf terwyl Henley vanweë sy siektetoestand in 'n hospitaalbed gelê het.

"Invictus"-teks

Invictus  Out of the night that covers me,

Black as the Pit from pole to pole,
I thank whatever gods may be
For my unconquerable soul.

In the fell clutch of circumstance
I have not winced nor cried aloud.
Under the bludgeonings of chance
My head is bloody, but unbowed.

Beyond this place of wrath and tears
Looms but the Horror of the shade,
And yet the menace of the years
Finds and shall find me unafraid.

It matters not how strait the gate,
How charged with punishments the scroll
I am the master of my fate:
I am the captain of my soul.

Invictus 

Sien ook

Verwysings

Tags:

Invictus AgtergrondInvictus -teksInvictus Sien ookInvictus VerwysingsInvictusEngelseLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hernubare energieOliver TamboWaarheid-en-versoeningskommissieVermenigvuldigingKinderregteLongontstekingRooilipslangEvangelies Gereformeerde KerkBTWDundermAgtervoegselCyril RamaphosaKindermishandelingLenteMiskruierMidde-OosteMestoklemaWaterGroot vyfBosvarkEngelandGeslagsgelykheidRuslandIP-adresGewone tortelduifRolprentAfrikaanse taalleerFanie ViljoenSann de LangeSeptimius FundPierre GaslyLys van Griekse mitologiese figureSimboolGroep van SeweMaatskaplike verantwoordelikheidWillie JoubertHiënaMaanNic de JagerVlag van Suid-AfrikaBasterhartbeesBeurtkragWêreld- Ekonomiese ForumSmall HandsLys van Islamitiese feeste en herdenkingsNasiebouArendWewervoëlsAfleiding (taalkunde)SpierdistrofieAnale seksWatersuiweringCSSSpaansWes-KaapGroot TrekTydGeelsugTrianthemaKoos BekkerInvloed van vigs op die ekonomieJakobAfrican Movement CongressImpakte van toerismeToekoms van die AardeYouTubeHondAarverkalkingWitrenosterNapoleon BonaparteLetterkundeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAardeHoofpynLugbesoedelingWoordsoort🡆 More