Invaginasie

Invaginasie is die invouing van een deel in ’n ander deel of struktuur, waardeur ’n holte geskep word.

In biologie verwys dit veral na die morfogenetiese prosesse waardeur 'm embrio vorm aanneem, en is dit die eerste stap van gastrulasie, die massiewe herrangskikking van die embrio van ’n eenvoudige, sferiese bol selle (blastula) in ’n organisme met vele lae en gedifferensieerde kiemlae: die endoderm, mesoderm en ektoderm. Invaginasie kom ook in ander stadiums van embrio-ontwikkeling voor.

Die term, wat aanvanklik net in embriologie gebruik is, is in ander dissiplines ook opgeneem. Dit beteken op elke terrein iets anders.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoornaamwoordMaatskappyNeurenberg-verhoreFopnuusEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaProteïenLetterlike en figuurlike taalgebruikAarverkalkingWoordsoortGeslagsregister vanaf Adam tot JesusKaliforniëBoer Soek 'n VrouPretoriaVeeartsKameelperdTuisbladWikimedia-stigtingOopbroninhoudDawidApostelRolprentMaatskaplike verantwoordelikheidWindAfrikanersWet op Bantoe-onderwysElizabeth II van die Verenigde KoninkrykMenslike penisgrootteDermpoliepLys van bekende Suid-AfrikanersHoofpynLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSaartjie BaartmanSoogdierOlifantBuffelSteenkoolKookpuntKlavierVarkProstaatkankerVerkleinwoordGeboorteHoofkarakterVolhoubare ontwikkelingMaanKompasBurgerregteGeskiedenis van AfrikaansJeugdagSkoolJana CilliersLettergreepTafeltennisGNU/FDL-lisensieKommunikasieBrandmondsindroomGetalKoolhidraatGrondbesoedelingFrankrykNuwe TestamentSkaapVryheidsdagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWielewaalNarsistiese persoonlikheidsteuringGalileo GalileiKlimaatsverandering in AfrikaPornografieSonRandall WicombTobie CronjéCristiano Ronaldo🡆 More