Internet Archive

Die Internet Archive is 'n Amerikaanse digitale biblioteek met die verklaarde missie van universele toegang tot alle kennis.Dit bied gratis toegang aan die publiek tot versamelings van gedigitaliseerde materiaal, insluitend webwerwe, sagteware, rekenaarspeletjies, musiek, films/video's, bewegende beelde en miljoene boeke.

Benewens die argieffunksie, is die Archive 'n aktivisorganisasie, wat pleit vir 'n gratis en oop internet. Sedert Desember 2020, bevat die Internet Archive meer as 28 miljoen boeke en tekste, 6 miljoen films en video's, 600,000 sagteware programme, 15 miljoen oudio lêers, en 492 miljard webbladsye in die Wayback Machine.

Internet Archive
Internet Archive
URL https://archive.org/
Soort webwerf digitale biblioteek
Beskikbare tale Engels
Internet Archive
Die hoofkantoor van die Internet Archive in San Francisco, Kalifornië, sedert 2009.

Die Internet Archive stel die publiek in staat om digitale materiaal op te laai en af te laai na sy datakluster, maar die grootste deel van die data word outomaties versamel deur sy webkruiper, wat werk om soveel as moontlik van die openbare web te bewaar. Sy web-argief, die Wayback Machine, bevat honderde miljarde kopies van webblaaie. Die Internet Archive hou ook toesig oor een van die wêreld se grootste boekdigitaliseringsprojekte.

Sien ook

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Internet Archive Sien ookInternet Archive NotasInternet Archive VerwysingsInternet Archive Eksterne skakelsInternet ArchiveBiblioteek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandstofAborsie in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordVormAustraliëVoorvoegselRekenaarLimpopo (rivier)IslamMorfeemMonopolieKolitisKraaiGalileo GalileiAluminiumLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVaginaBorskankerElon MuskKapitalismeRugbyKontrasNedersettingKunsmatige algemene intelligensiePolisieBateNierversakingVlagterminologieAborsieRenaissanceHabitatFilosofieIntensiewe vormAardbewingPeriodieke tabelLeierOrganisasie sonder winsoogmerkLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWerkersdagVerenigde KoninkrykSpringbokkePersentasieLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPseudowetenskapAnrich HerbstLenteVioolEerste WêreldoorlogMona LisaVaginale kankerNagmaalNic de JagerNatriumsuperoksiedKlimaatsverandering in AfrikaNagapieLys van Afrikaanse skrywersLOseaanbesoedelingPuberteitSuurstofAntisemitismeMIVDonderstormBeesErns GrundlingDroomSuid-Afrikaanse PolisiediensEkonomie van Suid-AfrikaKontinentOnderwysSendelingposisieLys van bekende Suid-AfrikanersFibonacci-reeks🡆 More