Internasionale Datumgrens

Die Internasionale datumgrens is 'n denkbeeldige lyn oor die oppervlak van die aarde wat van noord na suid deur die Stille Oseaan loop.

Soos mens oor die lyn beweeg skuif die datum een dag vorentoe of terug. As mens in 'n westelike rigting reis, skuif die datum aan, maar as mens ooswaarts reis skuif die datum een dag terug.

Internasionale Datumgrens
Die nie-reguit rooi lyn dui die Internasionale datumgrens aan.
Internasionale Datumgrens
Die Internasionale datumgrens op ongeveer 180°.

Die rede hiervoor is dat die lande aan die oostelike kant van die datumlyn (in of buite oostelike Asië) 'n tydsone van 10-12 ure meer as Greenwich het. Die lande aan die westekant (Alaska/Hawaii en ander gebiede) se tydsone is weer 9-12 ure kleiner as Greenwich. So, as mens oor die lyn reis moet die tydsone (met betrekking tot die huidige tydsone) met 20-24 ure aangepas word.

As voorbeeld, Nieu-Seeland is twaalf ure voor Greenwich-tyd, terwyl Hawaii tien ure agter Greenwich-tyd is. As mens van Nieu-Seeland na Hawaii reis, moet die klok 22 ure (ongeveer een dag) teruggedraai word.

Sien ook

Tags:

AardeNoordOosStille OseaanSuidWes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse woordelys en spelreëlsHoofstadGrasVingerseksBoet TroskieMuskeljaatkatSlag van BloedrivierKaapstadSirkelVleesbaaiKrokus Stadsaal-aanvalVerkleinwoordSamestellingKlein vyf diereKankerFritz HaberVersamelnaamBelgiëByOnderwysHelm (geboorte)MielieLuiperdOu Apostoliese KerkSonSeekoeiAswoensdagOorlog in Soedan (sedert 2023)Wayde van NiekerkKoue OorlogMenseregteDansJada FireOogproblemeEngelsOrtopedieSeksposisieDigvormLys van Afrikaanse rolprenteErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2NagapieGoogle TranslateWikimaniaLandbouNasiebouDissipel vir wie Jesus baie lief wasKarakteriseringOntbinding van die SowjetuniePinksterNazi-saluutSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureSenuweestelselDieregeluideOosters-Ortodokse KerkSeksuele stimulasieSean CombsLetterlike en figuurlike taalgebruikIndustriële RevolusieJaco du PlessisE-posGesinsdagGewone tarentaalVlag van AfghanistanHannes van WykKoppeltekenHolocaustKoekie (rekenaarwetenskap)ALys van Afrikaanse skrywersNederlands🡆 More