Iso

Die Internasionale Standaardeorganisasie, algemeen bekend as ISO, is 'n internasionale standaardeliggaam saamgestel uit verteenwoordigers van verskillende nasionale standaardeorganisasies.

Dit is op 23 Februarie 1947 gestig en waak wêreldwyd oor industriële en kommersiële standaarde. Hulle hoofkantoor is in Genève, Switserland.

Aangesien ISO se standaarde baie keer deur óf verdrae óf nasionale standaarde wet word, staan hulle as nie-regeringsorganisasie baie sterker as meeste nie-regeringsorganisasies. In praktyk werk ISO as 'n konsortium met sterk skakels met regerings.


Tags:

194723 FebruarieGenèveSwitserland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoesPoësieElon MuskRoofvoëlSpysverteringstelselAartappelNamibiëVeer22 NovemberRacheltjie de BeerArmoedeLys van politieke partye in Suid-AfrikaLondenProksemikaAdolessensieHoopGesonde dieetAfkortingLongontstekingSarel Jacob PretoriusNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKoppeltekenTrekarbeidWiskundeBorskankerBynierCheslin KolbeIoonPriemgetalLimpopo (rivier)ToerismeSonnetJan-Willem BreureOrtopedieHondNiersteenTopsy SmithWapen van Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkVoortrekkermonumentJansenvilleBTWFinale OplossingSinkVolhoubaarheidGeweldVeelvoudige sinStaatstoelaeArabiesKondensasieMaagsweerWitbankNasionale VrouedagGordelroosVreesKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Nederlandse skildersHandelsmerkVoortrekkersGeskiedenis (vakgebied)Menslike seksuele gedragMigrasie van voëlsDialoog in fiksieNelson MandelaArendSuid-Afrikaanse randApartheidSomerHemelvaartVaginale kankerGoogle🡆 More