Internasionale Klein-Blou

Internasionale Klein-blou is 'n diep blou kleur wat die eerste keer in 1958 deur die Franse skilder Yves Klein gemeng is.

#002FA7

Anders as by gewone blou verf, waarin die fikseervloeistof (die medium waarin die gekleurde deeltjies vasgevang sit) vir die menslike oog 'n weerspieëling gee wat afbreuk doen aan die effek van die gemaalde pigment, het IKB op drie-dimensionele voorwerpe 'n korrelrige of donserige voorkoms op die oog. Daar is absoluut geen sprake van weerspieëling of glans nie. Voorwerpe wat met IKB geverf is lyk gepoeierd of baie fyn gesinteer.

Op skildersdoek is die kleur minder opvallend. Dit is ook deur Yves Klein op reliëfwerk gebruik.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word internasionale Klein-blou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #002FA7
RGB-kleurmodel (0, 47, 167)
CMYK (98, 84, 0, 0)
HSV (223°, 100%, 65%)

Sien ook

Tags:

1958BlouKleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderArmoedeAboriginesAnilingusPinksterKommunikasieMenseregtedagRobert SobukweSuid-Afrikaanse GrensoorlogWitrenosterMensAardbewingMahatma GandhiSkuinsstreepAfro-AmerikanersInflasieMiddeloorontstekingLys van bekende Suid-AfrikanersLys van kinderspeletjiesThabo MbekiBreinFossielbrandstofGemeenskapsorganisasieProstaatkankerLys van Suid-Afrikaanse musikanteVulkaanGeldDemi Lee MooreGregoriaanse kalenderGianna MichaelsAfrikanersNedersettingMaagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van politieke partye in Suid-AfrikaBek-en-klouseerKlem-in-die-kaakWerkwoordKunsKoerantVaginale kankerIngenieursweseSkoolNasionalismeSosiale mediaSwart menseSwawelSoweto-opstandWikimedia-stigtingUnited Democratic FrontMosesOorstromingAntoniemSowjetunieSiya KolisiSikloonLetterkundeMeervoudMielieJagluiperdOutismeGawes van die Heilige GeesLangste woordGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaPretoriaGriekwa-AfrikaansMuishondOmgewingsbeheerVoornaamwoordSeekoeiNederduitsch Hervormde KerkLys van Afrikaanse digtersPaulus van TarsusKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVerkoue🡆 More