Innes En Franna Benadé: Afrikaanse sangpaar en broers.

Innes en Franna Benadé is 'n Afrikaanse sangpaar en broers.

Hulle het in 1985 die ATKV se Crescendo-kompetisie gewen en in 1987 wen hulle die TV Debuut-kompetisie, wat die publiek aan nuwe talent in Afrikaanse musiek voorgestel het. Hulle eerste album, Ek weet ek kan, het die twee liedjies wat hulle tydens die Debuut-kompetisie gesing het, Pretoria en By my vanaand, ingesluit. Hierna het hulle deur die land getoer en talle langspeelplate uitgereik.

Innes en Franna Benadé
OorsprongNylstroom
GenresLigte Afrikaanse musiek
Beroep(e)Sangers
InstrumenteStemme

Franna Benadé

Franna in 1962 op Nylstroom gebore. In 1989 sluit hy by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aan en in 1992 stel hy sy eerste solo-album vry. Hy begin in 1995 om druiwe op 'n plaas in Nylstroom te verbou. In Mei 2001 verhuis hy en sy gesin na Harrismith waar hy die aanbiddingsleier in hul gemeente was. Aan die begin van 2008 trek hulle terug na Nylstroom, waar hy met wild boer.

Innes Benadé

Innes is in 1958 gebore. Hy het later 'n predikant geword.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Innes En Franna Benadé Franna BenadéInnes En Franna Benadé Innes BenadéInnes En Franna Benadé Sien ookInnes En Franna Benadé VerwysingsInnes En Franna BenadéATKVAfrikaansCrescendoSanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Water (molekuul)GemeenskapsorganisasieKaren MeiringRooilipslangErektiele disfunksieTrevor ManuelIntensiewe vormSeksuele penetrasieBobby AngelSteve BikoKoekie (rekenaarwetenskap)AppelAllan BoesakDiskriminasieVlagterminologieKlein-KarooPaddaMagnetismeSkoolMenslike seksuele gedragJodeLeierDesmond TutuAfrikaanse taalleerOntkiemingGqeberhaYstervarkYstertydperkAnrich HerbstVisAfrikaansBloedingMoedersdagKommunismeVolhoubare ontwikkelingSkaakRekenaarBelvidere Holy Trinity-kerkAustraliëGodNasionalismeGoogleVaginale kankerSeksueel oordraagbare infeksieSkildklierMaagsweerEmosieMeningsverskil oor aardverwarmingNaaldekokerKolorektale kankerDikdermNederduitsch Hervormde KerkKatIngenieursweseRenteGroot DepressieTrappe van vergelykingJan van HunksMondVaginaReënMiltValentynsdagLikkewaanMetamfetamienAprilJaarLys van lande volgens bevolkingPornografiese akteurLys van Griekse mitologiese figureEnkelvoudige sinRepubliek van Zoid AfrikaHoenderPornografiese subgenresKlimaatveranderingSiya KolisiFopnuus🡆 More