Inkomstebelasting

Inkomstebelasting is die geld wat jy uit jou inkomste aan die regering oorbetaal vir dinge soos paaie, skole en hospitale.

Inkomstebelasting
Wêreldkaart wat die belastingkoers in verskeie lande aandui.

Die hoeveel belasting jy betaal hang van verskeie faktore af, waaronder:

  • Hoeveel jy verdien;
  • Jou ouderdom (of jy jonger of ouer as 65 is);
  • Of jy lid van 'n pensioenfonds is of tot 'n aftree annuïteitfonds bydra.

Voorbeelde van inkomste waarop jy belas kan word, is die volgende:

  • Inkomste uit diens, bv. salarisse, lone, bonusse, oortydbetaling;
  • Byvoordele en sekere enkelbedrae;
  • Inkomste uit 'n onderneming of bedryf;
  • Beleggingsinkomste, bv. rente, huurinkomste en buitelandse dividende;
  • Annuïteite;
  • Pensioene; en
  • Inkomste uit jou eie besigheid.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoolNoordwesSebraTasché BurgerJesus van NasaretWet op NaturellengrondIronieFosforRobbie WesselsTafelbergAarde se atmosfeerWortelCheslin KolbeSteve BikoKragopwekkingUnited Democratic FrontWerkwoordLys van konings van IsraelApostoliese GeloofsbelydenisTweede WêreldoorlogEwenaarNatuurbewaringArmoedeverligtingAlkoholismeLyfstraf in skolePlastiekKlem-in-die-kaakNasiebouDemi Lee MooreLewerMondErdwurmRassisme in AfrikaVlagterminologieTelefoonTurksvyParkinson se siekteMauritiusAkademiaPlaasjapieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieSoweto-opstandTandbederfCutt GlasSuikerbekkiesNasionale VrouemonumentEugenetikaMetafoorKunsmatige intelligensieRegardt van den BerghBipolêre gemoedsteuringJakkalsISO 3166-2EmosieNederduitse Gereformeerde KerkGianna MichaelsStikstofNadia ValvekensJudaïsmeVrouOnderwerp (taalkunde)Ou Apostoliese KerkLys van Afrikaanse rolprenteNaaldekokerMensKoggelmanderSkerpioenCSSBloeddrukMagda van BiljonSkildklierGeestesgesondheidNasionale PartyAarverkalkingPeriodieke tabelSendelingposisieNeologisme🡆 More