Inheemse Gelowe En Animisme

Baie Suid-Afrikaanse swartmense glo steeds aan voorvaderlike geeste, ofskoon hul geloof sterk vermeng geraak het met Christelike en ander gelowe.

Hoewel hulle dus aan 'n Oppergod glo, word steeds gedink dat gestorwenes 'n invloed op hul lewens kan uitoefen.

Die sangoma of toordokter speel ook 'n kardinale rol in hul religie. Die sogenaamde tokkelossie is weer vir hulle die verpersoonliking van 'n kwaadwillige gees. Animisme is die geloof dat daar 'n siel in alle dinge sit, wat verklaar hoe 'n mens "getoor" sou kon word deur byvoorbeeld 'n klossie hare wat op jou werf begrawe is.

Eksterne skakels

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NamakwalandSmaakWeerfrontMobutu Sese SekoGeboorteDeelwoordD.J. OppermanAnglo-BoereoorlogHannes van WykVermenigvuldigingSelPerdPlae van EgipteMarsPseudowetenskapHokkieDramaSamestellende afleidingSportRassismeDemografie van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierEkologieLugbesoedelingSwangerskapMynbouKlimaatveranderingSwartLys van elemente volgens simboolRamsar-vleilande in Suid-AfrikaLys van visseBesoedelingBlourokkeKlimaatApostoliese GeloofsbelydenisKasteel die Goeie HoopSeevlakstygingHeupvervangingDomineeProteïenDriehoekMonopolieKlankFacebookWet op NaturellengrondVerenigde KoninkrykReënspinnekopGroot GatWelwitschiaPresident van Suid-AfrikaBeesRobbeneilandSwartkwasmuishondKoue OorlogLoftus MaraisHemelvaartsdagWerkwoordDuitslandWet op Bantoe-onderwysSeksuele opwekkingOnderwysJagluiperdAngolese BurgeroorlogHartaanvalMusieksimboleKoolhidraatLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFamilie (verwantskap)Morfologie (taalkunde)NatuurrampAfrikanersSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWright-broersKindersiektesErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More