Ingenieurswese: Toegepaste wetenskap

Die ingenieurswese is die kreatiewe toepassing van natuurwetenskappe, wiskundige metodes en empiriese bevindinge vir die ontwerp, vervaardiging en bou, bedryf, onderhoud en vernuwing van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, prosesse en organisasies.

'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word 'n ingenieur genoem. Die ingenieur spits hom/haar toe op ontwerp, analise, en/of konstruksie deur gebruik te maak van aanlering en toepassing van kennis.

Ingenieurswese: Toegepaste wetenskap
Die stoomenjin - een van die belangrikste aandrywers van die nywerheidsomwenteling - onderstreep die sentrale rol wat ingenieurswese in die moderne geskiedenis gespeel het

Ingenieurswese kan opgedeel word in die gespesialiseerde vakrigtings

Tags:

Ontwerp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMateriaalPubiese hareKlinkerWoordeboek van die Afrikaanse TaalJohannes MeintjesOnderhandelinge om apartheid te beëindigAfrikaMuskietAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVulkaanRuslandTweede Nuwe JaarGeelsugWitbloedselVrouLeonardo da VinciWatersuiweringPlae van EgipteSimboolParasitiese siektesNasiebouErfenisVoëlBeurtkragNatuurrampAnale seksDiskriminasieLeeuWet op BevolkingsregistrasieWiskundige terminologieGrondwetSeisoenOrale seksTafelbergAnrich HerbstHartseerSoortnaamSuurstofPizzaDigvormKaapstadse waterkrisis 2015-2018LuiperdVaginaDiatomiese molekuulVierkantswortelTelwoordFisiese oefeningMasturbasiePrivaat maatskappySydneyKewerAustraliëDikdermNeurenberg-verhoreSkilpadProteïenWêreldwye webGrondwet van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeGautengVrymesselaryPampoentjiesSeevlakstygingSwaelVoorsetselEienaamMisdaadromanHemelvaartsdagNatuurVaginale kankerPeriodieke tabelAngina pectorisSelfmoordVervoerGevolge van aardverwarming op oseaneBoomslang🡆 More