Industria, Johannesburg

Industria is ’n nywerheidsvoorstad van Johannesburg, sowat 6 km wes van die stadsaal.

Industria
Industria is in Gauteng
Industria
Industria
Industria, Johannesburg Industria se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°12′0″S 27°59′0″O / 26.20000°S 27.98333°O / -26.20000; 27.98333 27°59′0″O / 26.20000°S 27.98333°O / -26.20000; 27.98333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
HoofplekJohannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,38 km2 (0,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal38
 • Digtheid28/km2 (70/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense44,7%
 • Swart mense47,4%
 • Ander7,9%
Taal (2011)
 • Engels 47,4%
 • Zoeloe 21,1%
 • Suid-Sotho 10,5%
 • Xhosa 10,5%
 • Ander 10,5%

Dit grens aan Industria-Wes in die weste, Coronationville in die noordooste, Langlaagte in die suidooste en Longdale in die suide. Volgens die New Dictionary of South African Placenames, wat Industria verder oos tussen Langlaagte en Fordsburg plaas, is dit in 1918 op die plaas Langlaagte uitgelê. Die naam is afgelei van die voorstad se industriële aard; "industria" is Latyn vir "nywerheid" of "nywerheidswese".

Vir sensusdoeleindes beslaan Industria ook die spoorweggebied noord van Albertina Sisuluweg. In 2011 was die bevolking net 38 van wie 18 swart, 17 bruin en drie "ander" was.

Bronne

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

Verwysings

Tags:

JohannesburgVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlaattektoniekGautengRugbyCarike KeuzenkampMagnetismeEkologieVisMiltMikro-ekonomieN.P. van Wyk LouwKatOssewaKonsentrasiekampHamburgerOrale seksMiddeloorontstekingStaalClanwilliam-sandvis3D-rolprentMisdaadRob HersovSoortnaamGroot TrekVoëlSkildklierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRuslandRekenaarTsoenamiShakaTrekarbeidJeuksiekteByNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaRomanKoperLeestekenSteve BikoBreinvliesontstekingSpierLys van Griekse mitologiese figureDundermPolisieWayde van NiekerkOorstromingVaginaHolocaustKoorsVerkragtingVliegtuigVerenigde State van AmerikaKaapstadOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSkerpioenLongKolonoskopieJeugdagKoue OorlogEerste WêreldoorlogGasGroepsgebiedewetSosiale ordeDonkieFrederik Willem de KlerkDramaDiarreeNierRudi ClaasePoesGesondheidMieliestronkEufemismeWitbloedselSportSonnestelselMeettegniekHondGereformeerde Kerke in Suid-Afrika🡆 More