Induktansie

Induktansie (of elektriese induktansie) is 'n maatstaf van die hoeveelheid magnetiese vloed wat deur 'n elektriese stroom opgewek word.

Die term is deur Oliver Heaviside in Februarie 1886 geskep. Die SI-eenheid van induktansie is henry (simbool: H), in eerbewys aan Joseph Henry. Die simbool L word vir induktansie gebruik.

Induktansie het die volgende verhouding:

waar

    L die induktansie in henry is,
    i die stroom in ampère is,
    Φ die magnetiese vloed in weber is.

Streng gesproke is hierdie vergelyking slegs vir self-induktansie geldig aangesien die magnetiese veld deur dieselfde geleier geskep word wat die stroom dra.

Wanneer 'n geleier in 'n spoel met N draaie gewind word om dieselfde as (om 'n solenoïed te vorm) sal die stroom wat benodig word om die magnetiese vloed te produseer met 'n faktor N verminder in vergelyking met 'n enkel winding. Dus is die induktansie van 'n spoel met N windings:

waar

    L die induktansie in henry is,
    i die stroom in ampère is,
    die vloed koppeling is.

Sien ook

Voetskrif

    Hierdie artikel is 'n gedeeltelike vertaling van die Engelse Wikipedia artikel en:Inductance.

Bronne

  • Frederick W. Grover (1952). Inductance Calculations. Dover Publications, New York.
  • Griffiths, David J. (1998). Introduction to Electrodynamics (3rd ed.). Prentice Hall. ISBN 0-13-805326-X.
  • Wangsness, Roald K. (1986). Electromagnetic Fields (2nd uitg.). Wiley. ISBN 0-471-81186-6.
  • Hughes, Edward. (2002). Electrical & Electronic Technology (8th ed.). Prentice Hall. ISBN 0-582-40519-X.
  • Küpfmüller K., Einführung in die theoretische Elektrotechnik, Springer-Verlag, 1959.
  • Heaviside O., Electrical Papers. Vol.1. – L.; N.Y.: Macmillan, 1892, p. 429-560.

Tags:

SI

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ISBN (identifier)Suid-AfrikaEnsiklopedieEkonomieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierCristiano RonaldoHeliosfeerLys van woestyneMadison IvyKoninkryk van die NederlandeHartversakingHomofoonSirkelHomoniemErektiele disfunksieDundermSenuweestelselBloeddruk21 v.C.Pornografiese subgenresEjakulasieLily CarterSusan CoetzerPaddaChristendomNamakwalandLetterlike en figuurlike taalgebruikInstagramSeksuele stimulasieGodKinderregteSemenSaharaSpookvoëlRob HersovGawes van die Heilige GeesOrkney Snork NieSleurkragGeelsugVier temperamentePankreasBlourokkeJavaScriptOogproblemePtolemeusLys van lande volgens bevolkingSuid-Afrikaanse randE-regeringBoomKruisigingAngina pectorisBreingewasKappie (skryfteken)VolhoubaarheidBybelvertalingDassievoëlVerkleurmannetjieBeroerteDuitslandStaat PalestinaNic de JagerMarita NapierDramaMiddeloorontstekingKarpaletonnelsindroomJada FireMediaWikiOrgasmeKnopiespinnekopKanadese nasionale krieketspanErica BoyerNardus🡆 More