Indiese Vlindervis: Visspesie

Die Indiese vlindervis (Chaetodon mitratus) is 'n vlindervis wat slegs in die Indiese Oseaan voorkom.

In Engels staan dit bekend as die Indian butterflyfish.

Indiese vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. mitratus
Binomiale naam
Chaetodon mitratus
Günther, 1860
Sinonieme

Tetragonoptrus mitratus (Günther, 1860)

Identifikasie

Die vis word tot 14 cm lank. Die lyf en analevin is liggeel met twee breë, skuins strepe met blou rante wat taps gewyse na agter strek. Daar is 'n swartvlek oor die oë, soms met 'n oranje verlenging ondertoe. Die agterkant van die dorsalevin is oranje-geel. Die onvolwasse vissies lyk net soos die volwassenes. Hulle leef in aflandige koraalriwwwe in water wat 30 tot 80 m diep is.

Hulle kan alleenlopers wees of in pare of soms ook klein groepies voorkom. Hulle vreet bodem ongewerweldes en soöplankton. Die spesie is seldsaam maar was al in die Sodwanabaai canyon gesien.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Indiese Vlindervis IdentifikasieIndiese Vlindervis Sien ookIndiese Vlindervis BronIndiese Vlindervis Eksterne skakelIndiese Vlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Pornografiese akteurFilosofieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKameelLewerGrondsoorteLongontstekingPastoorLys van lande volgens bevolkingGroot TrekTussenwerpselMenslike penisgrootteSelfoonRoossenekalVeeartsGraatjiemeerkatHokkieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusTranspirasieElektrisiteitsvoorsieningBalletHeupRassisme in AfrikaEskomWiskundige terminologiePaasfeesHemelBesemFopnuusJan CombrinkRuslandRefentse MorakeLys van Afrikaanse skrywersArmoedeverligtingJeuksiekteLettergreepKlem-in-die-kaakVerkleurmannetjieKlawers (speelkaarte)Trappe van vergelykingFosfor7de LaanAmandelLika BerningMaagNemunasWaterbesparing in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHernubare energieVlagterminologieSoogdierSwawelAlliterasieFisioterapieRugbyPapierAalwynSteenkoolKlimaatVulkanismeOnderwys in Suid-AfrikaCSSKultuurHelga UysGeslagsgelykheidOnderhandelinge om apartheid te beëindigSeksueel oordraagbare infeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Republiek van Zoid AfrikaGalblaasSophie SchollKoolhidraatNylrivier (Suid-Afrika)AborsieTweede VryheidsoorlogViëtnamGeografie van Suid-AfrikaSpysverteringstelselSaldanhabaai🡆 More