Indiese Spieëlvis

Die Indiese spieëlvis (Alectis indica) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die Ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Indian mirrorfish.

Indiese spieëlvis
Indiese Spieëlvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Alectis
Spesie:
A. indicus
Binomiale naam
Alectis indicus
(Rüppell, 1830)
Indiese Spieëlvis
Geskatte verspreiding.
Sinonieme
  • Scyris indicus (Rüppell, 1830)
  • Alectis indica (Rüppell, 1830)
  • Seriolichthys indicus (Rüppell, 1830)
  • Hynnis insanus (Valenciennes, 1862)
  • Caranx gallus (Klunzinger, 1879)
  • Hynnis momsa (Herre, 1927)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is silwerig en groenerig aan die rugkant. Die voorkop is stomp en reguit en die skubbe is klein. Die onvolwasse visse het 5 - 7 donker vertikale strepe oor die liggaam. Die vis word 1,6 m groot en weeg dan 25  kg.

Habitat

Die vis verkies vlak water in sanderige areas om in te leef. Die onvolwasse vissies is alleenlopers terwyl die volwasse visse in skole voorkom en vis, tjokka en skaaldiere vreet.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Indiese Spieëlvis VoorkomsIndiese Spieëlvis HabitatIndiese Spieëlvis Sien ookIndiese Spieëlvis BronIndiese Spieëlvis Eksterne skakelIndiese Spieëlvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoudHartseerMaanVerantwoordelikheidVarkgriepAnale seksOorstromingPoesEuropaWerkloosheidWillie JoubertBloeddrukBloedsomloopstelselAsemhalingNoord-KaapRobbeneilandChristendomOnse VaderAnneli van RooyenGeelsugSkildklierNarsistiese persoonlikheidsteuringAnti-inflammatoriese middelNazi-DuitslandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Neurenberg-verhoreByvoeglike naamwoordEngelsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEkologieVingerseksBlourokkeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeGordelroosAanpassingskapasiteitGroepsdrukItaliëTelwoordDuitse maselsMuishondBesoedelingStillewePaddaGrondSeksuele penetrasieWieg van die MensdomAbsolute monargieTandbederfSonpaneelTierSoogdierAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSwaelParasitiese siektesAborsieWêreldwye webApartheidStaalSeisoenSkaapToekoms van die AardeMiljardLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSmaakWorcesterSnaarinstrumentPersoonlike voornaamwoordKultuurKaapstadVoorsetselZack du PlessisSeksueel oordraagbare infeksieSelfkonsep🡆 More