Grootheuningwyser

Die grootheuningwyser (Indicator indicator) is 'n gelokaliseerde maar redelik algemene standvoël en nomade in boomveld, savanne en plantasies, maar vermy berg- en tropiese woude.

Soos ander heuningwysers is dit inheems aan Afrika, en het 'n wye verspreiding suidwaarts van die Sahara. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 40 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater honeyguide.

Grootheuningwyser
Grootheuningwyser
Volwasse mannetjie in Tanzanië, en die gidsroep opgeneem in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. indicator
Binomiale naam
Indicator indicator
(Sparrman, 1777)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SirkelMolekuulPornhubInligtingstegnologieRugbyNoordwesBosvarkWet op NaturellengrondLabia (geslagsdele)HoenderAntoniemFinale OplossingWaar ruwe rotseMieliestronkHarry PotterByvoeglike naamwoordLeah van NiekerkHeelgetalKunsmatige algemene intelligensieReddingskakeTatoeëermerkChristendomKunsmatige intelligensieKlavierLys van oseane, seë en mereCarike KeuzenkampAfrikaanse woordelys en spelreëlsJohannesburgInternetRonelda KamferKlem-in-die-kaakLugbesoedelingEpilepsieOntkiemingVlekvrye staalJeuksiekteSeksuele stimulasieTwaalf Stamme van IsraelAssonansieLys van slangeSelfvertroueDolfynHoofpynMenslike skeletMusieksimbolePersLandbou in Suid-AfrikaVlinderJak de PriesterGeldErdwurmTranspirasieKarlien van JaarsveldHeupKarakteriseringBrugBysteekAlliterasieBynierNemunasSatellietSeksuele penetrasieVerantwoordelikheidAngina pectorisBruin menseWiki CommonsOnderwys in Suid-AfrikaSwangerskapKrugerwildtuinSonPaarl GimnasiumMiskruierAfrikaanse taalleerTandbederfLeon KrugerSikloonSophie SchollSharpeville-slagting🡆 More