Suid-Afrika Idols

Idols is 'n Suid-Afrikaanse televisiewerklikheidsreeks van die televisienetwerk M-Net wat op die gewilde Britse reeks Pop Idol gebaseer is.

Die reeks is 'n kompetisie om die beste jong sangeres of sanger in Suid-Afrika te identifiseer. Dit is in Seisoen 1 deur Candy Litchfield, Matthew Stewardson en Sami Sabitiin aangebied, in Seisoen 2 deur Colin Moss en Letoya Makhene, en in Seisoen 3 deur slegs Colin Moss.

Idols
Genre Werklikheid, sangkompetisie
Geskep deur Simon Fuller
Aangebied deur Engelse reeks:
ProVerb (2010–)
Candy Litchfield (2002)
Sami Sabiti (2002)
Matt Stewardson (2002)
Letoya Makhene (2003)
Colin Moss (2003–07)
Liezl van der Westhuizen (2009–10)
Afrikaanse reeks:
Sean Else
Beoordelaars Engelse reeks:
Randall Abrahams
Gareth Cliff(2003–)
Unathi Nkayi(2011–)
Somizi Mhlongo(2015-)
Marcus Brewster (2002)
Penny Lebyane(2002)
Dave Thompson (2002–09)
Mara Louw (2003–10)
Afrikaans reeks:
Mynie Grové
Deon Maas
Taliep Petersen
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Afrikaans (2002)
Engels (2002–)
Aantal seisoene 10
Aantal episodes 10
Produksie
Looptydperk 2 ure
Produksiemaatskappy MultiChoice
FremantleMedia
19 Television
Verspreider FremantleMedia Enterprises & MNet
Uitsending
Oorspronklike kanaal MNet (Engelse reeks)
KykNET (Afrikaanse reeks)
Eerste lopie Engelse reeks:
11 Junie 2002 – hede
Afrikaans reeks:
28 Mei – 28 Augustus 2006
Webskakels
Amptelike webwerf

In hierdie reeks oudisioneer deelnemers ten eerstens, maar later word hulle tot net twaalf finaliste uitgedun, met elke finalis wat regstreeks moet optree. Daar is vier beoordelaars. In Seisoen 1 was Randall Abrahams, Dave Thompson, Marcus Brewster en Penny Lebyane, en in Seisoen 2 is Brewster en Lebyane deur Mara Louw-Thomson en Gareth Cliff vervang. Die beoordelaars se doel is om kritiek op die deelnemers se opvoerings telewer. Kykers kan vir etlike ure ná die afloop van 'n uitsending hul stem vir hul gunsteling via telefoon, SMS of aanlyn plaas. Op die daaropvolgende aand se episode word die deelnemers met die minste stemme huis toe gestuur.

Die wenner van die eerste seisoen was Heinz Winckler, met Brandon October en Melanie Lowe in onderskeidelik die tweede en derde plekke. Die tweede seisoen is deur Anke Pietrangeli gewen, met Poseletso Sejosingoe om die tweede plek en Jacques Terre'Blanche in die derde.

Tags:

M-NetSuid-AfrikaWerklikheidsreeks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Europese RugbykampioenskapMenstruasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNardusNarkoseBelgiëGoogleSeksTongPaasfeesKoningFacebookHolocaustPersoonlikheidNelson MandelaLongontstekingTolla van der MerweOu Apostoliese KerkAsynYstervarkLabia (geslagsdele)SkoenlapperOsoonlaagLugbesoedelingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaStaat PalestinaOnderhandelinge om apartheid te beëindigOpgestopte speelgoedKrokus Stadsaal-aanvalJo BlackSamestellende afleidingInhoudLys van elemente volgens simboolAfrikaKoninkryk van die NederlandeAnneli van RooyenLikkewaanPieter BiewengaBeroerteMaagsweerVaginale kankerMagda van BiljonLys van Suid-Afrikaanse musikanteIndustriële RevolusieRooikatDigvormWashington, D.C.Spelerposisies in rugbyVolkekundeVrouRussiese inval in Oekraïne sedert 2022FilosofieRooiwaterMieliestronkHernubare energieNieu-SeelandVersamelnaamPenisPornografiese subgenresLandbouBrasiliaanse nasionale rugbyspanEkologieMaroela MediaPoleCleopatra VIIPofadder (slang)Annelize van der RystNAVOGewone drolpeer🡆 More