Ibrahim Al-Jaafari

Ibrahim al-Eshaiker al-Jaafari (Arabies: إبراهيم الأشيقر الجعفري‎; gebore 25 Maart 1947) is 'n Irakse politikus wat van 2005 tot 2006 eerste minister van Irak in die Irakse oorgangsregering was, na die verkiesing in Januarie 2005.

Hy was van 2014–2018 Minister van Buitelandse Sake.

Ibrahim Al-Jaafari

Hy was een van die twee vise-presidente van Irak onder die Irakse tussentydse regering van 2004 tot 2005, en hy was die hoofwoordvoerder van die Islamitiese Dawa-party. Hy het sy nominasie vir premierskap vir die permanente regering onttrek omdat hy met sommige van die Koerdiese leiers nie saamgestem het oor die beveiliging van Kirkuk as deel van Irak nie. Lede van sy eie groep, die Verenigde Irakse alliansie, het 'n sameswering met die Soennitiese en Koerdiese politici wat pres. George W. Bush en die Britse premier Tony Blair onder druk geplaas het om al-Jafari te oortuig om sy nominasie te onttrek. Al-Jafari het enige buitelandse inmenging in Irakse politiek geweier en het die Verenigde Irakse alliansie in plaas daarvan die keuse gegee om te besluit wie hulle wil hê, of dit nou hy of 'n ander politieke figuur as premier is.

Eksterne skakels

Tags:

194725 MaartArabiesIrak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkSeksposisieSenuweestelselFacebookBynierDieregeluideSwartbewussynsbewegingSuid-Afrikaanse ReserwebankViëtnamoorlogAmateurradioBeaufortskaalSeisoenVoortrekkersMonopolyMidde-OosteWoordsoortStaalNommertekenBeroertePerdMaatskappyPoësieChatGPTSelfmoordNaaldekokerErica BoyerWortelSprokieAluminiumMynbouLys van nedersettings in Suid-AfrikaWaterCarike KeuzenkampKoue OorlogStedelike hitte-eilandWerkersdagLika BerningMaselsMenseregtedagInsekIndiëOrtopedieWoestynLys van chemiese elemente volgens atoomgetalArmoedeverligtingLys van Afrikaanse rolprenteKwaZulu-NatalAB de VilliersAgtervoegselRina HugoLoodXenofobieGawes van die Heilige GeesDiarreeVars waterGlobaliseringMieliestronkGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSamestellingSpreeuVersamelnaamTafelsoutLys van bekende Suid-AfrikanersMilitêre diensplig in Suid-AfrikaVakbondApokriewe boekeNag van die lang messeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994LidwoordSinkMotorvoertuigSelfoonOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDuitslandSonnet🡆 More