Ibiza-Stad

Ibiza (Katalaans: Eivissa ; Spaans: Ibiza) is die hoofstad van die gelyknamige eiland, een van die Baleariese Eilande in die Middellandse See.

Die stad is in die suidooste van die eiland geleë. Daar is 'n klein maar goeie hawe wat die hoofhawe van die eiland is.

Ibiza
Eivissa

Ibiza-Stad

Kaart Wapen
Ibiza-Stad
Ibiza-Stad
Vlag
Ibiza-Stad
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Gebied Ibiza-Stad Baleariese Eilande
 Koördinate 38°55′N 1°26′O / 38.917°N 1.433°O / 38.917; 1.433
 Stigting 654 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 11,14 vk km
 Hoogte bo seevlak 99 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 49 768
 - Bevolkingsdigtheid 4 500 vk/km
 Tydsone UTC+1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Virginia Marí Rennesson
 Amptelike webwerf eivissa.es

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 12, Bladsy 453.

Tags:

Baleariese EilandeHoofstadIbizaKatalaansMiddellandse SeeSpaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TegnologieWitrenosterSeekatHartversakingVerkleurmannetjieEskomMisdaadGrondwet van Suid-AfrikaSpelerposisies in rugbyStikstofJacob RothschildHumansdorpAppelLetterlike en figuurlike taalgebruikKoalaMarco PoloJosef StalinPikkewynKoedoeLimpopoBesoedelingSkaakVenusKlereErfenisdag (Suid-Afrika)GrammofoonKinderregteMuscatModerniseringWebwerfEienskappe van binêre bewerkingsBruin menseVoedselverwerkingProbleemoplossingVoorvoegselReptielBloeddrukBoelieryFamilie (verwantskap)NormeOngewerweldesLys van elemente volgens simboolAnilingusKlankgreepSamaritaneStellenboschAlkoholismeKommaMosambiekse spoegkobraVier temperamenteMosambiekOlifantWolfNadine BlomDieregeluideSuidelike HalfrondLys van Islamitiese feeste en herdenkingsRegering van Suid-AfrikaGalblaasPampoentjiesPeach van PletzenVormAarverkalkingBTWAborsieOsoonuitputtingVolstruisHaaieJavaScriptRothschild-bankfamilieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRooibosBysteekHeupvervangingNelspruitBuikpotigesBoksburg🡆 More