Icd-O

Die Internasionale Klassifikasie van Siektes vir Onkologie (ICD-O) is ’n domeinspesifieke uitbreiding van die ICD-10 vir siektes waarby gewasse betrokke is.

Dié klassifikasie word algemeen deur kankerregisters gebruik. Die huidige weergawe is die derde een (ICD-O-3). ICD-10 sluit ’n lys morfologiese kodes in. Hulle kom uit die tweede weergawe van die ICD-O (ICD-O-2) wat ten tyde van publikasie gegeld het.

Asse

Twee asse word vir die indeling van siektes gebruik: morfologie en topografie.

    Morfologie

Die morfologie-as is vir die vorm en struktuur van die gewas. Dié as is veral belangrik omdat SNOMED (’n versameling mediese terme) die ICD-O-klassifikasie van morfologie gebruik.

    Topografie

Die topografie-as is vir die ligging van die gewas aan die liggaam. Dit stem ooreen met seksie C van die ICD-10 en het dieselfde gebly as in die ICD-O-2.

Eksterne skakels

Tags:

ICD-10

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDeelwoordCalviniaEkotoerismeRacheltjie de BeerByvoeglike naamwoordZoeloesAfrikaansVerkleurmannetjieDonkieSportBestaansboerderyTandbederfNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyFrankrykSkaakGevolge van aardverwarming op oseaneKlem-in-die-kaakLys van politieke partye in Suid-AfrikaVerlede tydToerismeUnited Democratic FrontOmgewingsbeheerCheslin KolbeOnderwysOranje-VrystaatLetterlike en figuurlike taalgebruikEkonomiese sektorAntisemitismeAfrikaanse taalleerWortelKaapstadJode in Suid-AfrikaKompasSinkGetalHamburgerGoudKlimaatsverandering in AfrikaLabia (geslagsdele)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSkilpadPlantConsolidated B-24 LiberatorHartaanvalBesoedelingGroot TrekAfleiding (taalkunde)LuiperdHoenderTussenwerpselDie ontstaan van die dramaWeskusWikimedia-stigtingWinterToutrekGoogleOntdekking van goud in Suid-AfrikaNagmaalVerkragtingLidwoordWeervoorspellingVryheid van spraakOnderhoudLongBevolkingEkonomieWeeluisViëtnamoorlogGrondsoorteArmoedePornhubAnilingusAngina pectorisIronie🡆 More