Siektes Van Die Senustelsel

ICD10 Hoofstuk VI omvat siektes van die senustelsel, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.

Die hoofstuk omvat die kodes G00 tot G99.

  • G00-G09 Ontstekingsprosesse van die sentrale senustelsel
  • G10-G13 Sisteematrofieë wat hoofsaaklik die sentrale senustelsel aantas
  • G20-G26 Ekstrapiramidale siektes en siektes met abnormale bewegings
  • G30-G32 Ander degeneratiewe siektes van die senustelsel
  • G35-G37 Demiëliniserende siektes van die sentrale senustelsel
  • G40-G47 Siektes met ’n episodiese en paroksismale verloop
  • G50-G59 Senu-, senuwortel- en senunetwerksiektes
  • G60-G64 Polineuropatieë en ander siektes van die perifere senustelsel
  • G70-G73 Siektes van neuromuskulêre oorgang en spiere
  • G80-G83 Serebrale verlamming en ander paralitiese sindrome
  • G90-G99 Ander siektes van die senustelsel

Verwysings

Tags:

ICD-10Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SportEuropaSnaarinstrumentDinteranthusOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPresident van Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykVerbondsarkBesoedelingMiddelmisbruikGewasboerdery in Suid-AfrikaDesmond TutuDramaEngelandFanie ViljoenRooms-Katolieke KerkLieweheersbesieSonnestelselKarooNazi-DuitslandSeksuele opwekkingAfleiding (taalkunde)EkostelselWekkerPuberteitDwelmmiddelTrekarbeidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeslagEjakulasieRobbeneilandVoortrekkermonumentPrimêre sektor van die ekonomieHeks van HexrivierHiënaCovid-19-pandemieMIVHoenderSuid-Afrikaanse PolisiediensWerwelkolomRekenaarHeupSimboolIdioomKaapstadDeon MeyerNederlandsOrthopteraMigrasie van diereDie Briels7de LaanPopulierGroot vyfWoordeskatuitbreidingBoer Soek 'n VrouAkademiaLys van bekende Suid-AfrikanersShakaPersoon (taalkunde)Groep van SeweIndustriële RevolusieMielieTsjeggiesPersentasieLeestekenOliver TamboIP-adresMad BuddiesPampoentjiesBobbejaanGreen PornoLys van myne in Suid-AfrikaSteenkool in Suid-AfrikaWiki Commons🡆 More