Iberia

IBERIA is die vlagdraer en grootste lugredery van Spanje.

Dit is gebaseer in Madrid en bedryf 'n internasionale netwerk van dienste vanuit sy belangrikste basisse, die Adolfo Suárez Madrid–Barajas Lughawe en Barcelona–El Prat-lughawe.

IBERIA
Iberia
IATA ICAO Roepteken
IB IBE IBERIA
Gestig28 Junie 1927
HoofspilleAdolfo Suárez Madrid–Barajas Lughawe
FokusstedeBarcelona–El Prat Lughawe
LojaliteitsprogramIberia Plus
AlliansieOneworld
SubsidiêreIberia Cargo
Iberia Express
Iberia Regional
Vlootgrootte79 (uitsluitend dogtermaatskappye)
Bestemmings88
HouermaatskappyInternational Airlines Group
HoofkantoorMadrid, Spanje
SleutelpersoneAntonio Vázquez (president)
Luis Gallego (hoof uitvoerende beampte)
Webwerfiberia.com

IBERIA, met Iberia Streeksdiens (bedryf deur 'n onafhanklike diensverskaffer Air Nostrum) en Iberia Express, is deel van die Iberiagroep. Bykomend tot die vervoer van passasiers en vrag, bedryf Iberiagroep nog verwante aktiwiteite, soos die instandhouding van vliegtuie, die hantering van vrag op lughawens, IT-stelsels en vlugspyseniering. Die Iberiagroep vlieg na 88 bestemmings in 39 lande, en 'n verdere 90 bestemmings deur kodedeelooreenkomste met ander rederye.

Op 8 April 2010 is bevestig dat British Airways en Iberia 'n ooreenkoms onderteken het om saam te smelt, om die gesamentlike werking van die derde grootste kommersiële lugredery in die wêreld deur inkomste te vorm. Aandeelhouers van albei rederye het die transaksie op 29 November 2010 goedgekeur. Die nuut saamgesmelte maatskappy, bekend as International Airlines Group (IAG), is in Januarie 2011 gestig, alhoewel beide rederye vir eers sal voortgaan om onder hul huidige handelsmerke te opereer.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Adolfo Suárez Madrid–Barajas LughaweBarcelona–El Prat-lughaweLugrederyMadridSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSwangerskapSlag van BloedrivierJeugdagYslandPolisieCheslin KolbeMensRefentse MorakeJakobFinansiële staatRugbyBraaiLys van Afrikaanse skrywersIndiëHamburgerHeelgetalSharpeville-slagtingD.J. OppermanAfvalbestuurNelson MandelaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMieliestronkTemperatuurErfenisdag (Suid-Afrika)Fibonacci-reeksMenseregteAfrikaanse WikipediaWes-KaapErektiele disfunksieMonopolieHeuningbyBeesvleisTwaalf Stamme van IsraelTolla van der MerweLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaFranse RewolusieKaapstadJan van RiebeeckTrappe van vergelykingElandréProksemikaRoofdierTydLeenwoordGeskiedenis (vakgebied)PropagandaTikTokEthiopiëBladwisselendAgtervoegselMorfologie (taalkunde)WolfSilwerAppel (sanger)SpysverteringstelselHoofpynAardedagLewerMobutu Sese SekoJeuksiekteGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOm-te-infinitiefkonstruksieWaterBruto binnelandse produkPablo PicassoJavaScriptPornhubWaterbesoedelingSosiale mediaMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More