Hồ Chí Minh

Hồ Chí Minh (Nghệ An, 19 Mei 1890 - Hanoi, 2 September 1969) gebore as Nguyễn Sinh Cung en ook bekend as Nguyễn Tất Thành en Nguyễn Ái Quốc, was 'n Viëtnamese kommunistiese rewolusionêre leier.

Hy het as die premier (1945-1955) en president (1945-1969) van die Demokratiese Republiek van Viëtnam (Noord-Viëtnam) gedien. Hy het 'n sleutelrol in die stigting van die Demokratiese Republiek van Viëtnam in 1945 gespeel, asook in die stigting van die Volksleër van Viëtnam (PAVN) en die Viëtkong (NLF of VC) tydens die Viëtnamoorlog.

Hồ Chí Minh
Hồ Chí Minh
Hồ Chí Minh in 1946.

Voorsitter van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Viëtnam
Ampstermyn
19 Februarie 1951 – 2 September 1969
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Amp afgeskaf

Eerste Sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Viëtnam
Ampstermyn
1 November 1956 – 10 September 1960
Voorafgegaan deur Trường Chinh
Opgevolg deur Lê Duẩn

1ste President van Viëtnam
Ampstermyn
2 September 1945 – 2 September 1969
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Nguyễn Hữu Thọ (as voorsitter)
Tôn Đức Thắng (as President)

Eerste minister van Viëtnam
Ampstermyn
2 September 1945 – 20 September 1955
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Phạm Văn Đồng

Persoonlike besonderhede
Gebore Nguyễn Sinh Cung
19 Mei 1890
Kim Liên, Nghệ An-provinsie, Frans-Indochina (tans Viëtnam)
Sterf 2 September 1969
Hanoi, Noord-Viëtnam
Politieke party Kommunistiese Party van Viëtnam
Eggenoot/-note Tang Tuyet Minh
Handtekening Hồ Chí Minh

Hy lei die onafhanklikheidsbeweging Viet Minh vanaf 1941, stig die kommunistiese Demokratiese Republiek van Viëtnam in 1945 en verslaan die Franse Unie in 1954 tydens die Slag van Điện Biên Phủ. Hy dra sy mag in 1955 weens gesondheidsprobleme oor, maar bly tot sy dood 'n sigbare boegbeeld en bron van inspirasie vir die Viëtnamese wat vir 'n verenigde, kommunistiese Viëtnam veg. Na die oorlog is Saigon, die hoofstad van Suid-Viëtnam, na Ho Chi Minh-stad hernoem.

Tags:

189019 Mei19692 SeptemberHanoiKommunismeViëtkongViëtnamoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlinderAnton GoosenAppendiksKlimaatsverandering in Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeNeologismeFosforBuffelWikiquoteTuisbladInligtingstegnologieHenry MurrayDoopSkilpadBestaansboerderyMenstruasieWinnie Madikizela-MandelaSportOnderwys in Suid-AfrikaMIVSkoenlapperJaco JacobsBosvarkHeks van HexrivierKoringHerpes simplexHemelvaartCleopatra VIIKlavierHeuningHondGraatjiemeerkatMusiekteaterWortelHipoteseKoppeltekenInflasieGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van konings van IsraelKoperErosietipesWiskundeFluoorEkonomie van Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeKonsentrasiekampKletsrymGroot TrekErdwurmWoestynEkonomieHartaanvalOntkiemingInternetAkwariumFrankrykUniegebouAfro-AmerikanersRudi ClaaseKoekie (rekenaarwetenskap)VerkragtingMagnetismeTsoenamiOos-KaapSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Finansiële staatMaselsVoedingVakbondPlae van EgipteRobbeneilandNagapieJan van TonderBrandmondsindroomAkroniemSigaret🡆 More