Hyundai Motormaatskappy

Die Hyundai Motormaatskappy is 'n multinasionale motorvervaardiger met sy hoofkwartier in Seoel, Suid-Korea.

Die maatskappy is in 1967 gestig en vorm saam met sy filiaal van 32.8%, Kia Motors, die Hyundai Motorgroep, wat die wêreld se vyfde grootste motorvervaardiger is gebaseer op jaarlikse voertuigverkope in 2012. Sedert 2008 word Hyundai Motors (sonder Kia) beskou as die wêreld se agtste grootste motorvervaardiger. Hyundai het in die 2012-jaar meer as 4,4 miljoen voertuie wêreldwyd verkoop, hulle totale verkope saam met Kia was 7,12 miljoen.

Hyundai Motormaatskappy
Hyundai Motormaatskappy
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 29 Desember 1967
Hoofkantoor SeoelSuid-Korea
SleutelpersoneChung Mong-koo (Voorsitter en hoof uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotors, kommersiële voertuie, enjins
Diensteonderdele, onderhoudsdiens, finansiering, versekering
Inkomste$86 miljard (2013)
Bedryfsinkomste$8,2 miljard (2013)
Netto inkomste$8,4 miljard (2013)
Werknemers63 099 (2013)
MoedermaatskappyHyundai Motorgroep
DivisiesKia
Webwerfworldwide.hyundai.com
Hyundai Motormaatskappy
Hyundai Elantra
Hyundai Motormaatskappy
Hyundai Nexo
Hyundai Motormaatskappy
2021 Hyundai Prophecy

Hyundai is tans die vierde grootste motorvervaardiger ter wêreld. Hyundai bedryf die wêreld se grootste geïntegreerde motorvervaardigingsfasiliteit in Ulsan, Suid-Korea, wat 'n jaarlikse produksiekapasiteit van 1,6 miljoen eenhede het. Die maatskappy het ongeveer 75 000 werknemers wêreldwyd in diens. Hyundaivoertuie word in 193 lande deur meer as 6 000 handelaars en vertoonlokale bemark.

Bekende Hyundaimodelle in Suid-Afrika is/was:

Verwysings


Tags:

Kia MotorsSeoelSuid-Korea

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkGeweldReënNeonFaf de KlerkSpelerposisies in rugbyAfrikaanse woordelys en spelreëlsKinkhoesTeam Fortress 2BrongitisOlifantLangste woordKarooWoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaselsOranjerivierOorstromingApostoliese GeloofsbelydenisMeettegniekCleopatra VIILettergreepJan van RiebeeckAboriginesPaddaLys van Griekse mitologiese figureDeelwoordMuskeljaatkatHarry PotterRenaissanceGautengBywoordKweekhuiseffekBrittany Ashton HolmesEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024PampoentjiesAppel (sanger)WhatsAppSonkragSimon PetrusMisdaadMartin Luther King jr.HoofstadDaggaSeksuele penetrasieEerste WêreldoorlogStikstofWikiCalviniaOogproblemeCorioliskragEmo AdamsToestand van materieRymNederlandsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOntdekking van goud in Suid-AfrikaKFiela se kindGoudAardverwarmingVoortrekkermonumentKinderregteVars waterSteenkoolRudi ClaaseNasionalismeAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid7de LaanVoëlTydRussiese inval in Oekraïne sedert 2022JeugdagLys van Suid-Afrikaanse musikanteMaroela MediaAkademia🡆 More