Doringkatjiepiering: Plantspesie

Die doringkatjiepiering (Hyperacanthus amoenus) - voorheen Gardenia amoena - is 'n boom wat tot ongeveer 7 m hoog word.

Dit word in 'n wye verskeidenheid habitats aangetref. Die boom het wit blomme wat ongeveer 3 cm lank is en is pienk tot rooierig aan die agterkant van die kroonblare. Die vrugte is tot 2.5 m in deursnee en is donkerbruin tot swart wanneer dit volwasse is.

Doringkatjiepiering
Doringkatjiepiering: Verspreiding, Sien ook, Verwysings
Afgeneem te Low's Creek, Mpumalanga
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Genus: Hyperacanthus
Spesie:
H. amoenus
Binomiale naam
Hyperacanthus amoenus
(Sims) Bridson, (1985)
Sinonieme
  • Gardenia amoena Sims
  • Gardenia gerrardiana Harv. & Sond.
  • Gardenia neuberia Eckl. & Zeyh.
Doringkatjiepiering: Verspreiding, Sien ook, Verwysings
Illustrasie in John Sims (1904)

Die boom se FSA-nommer is 690.

Verspreiding

Die spesie is inheems in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Doringkatjiepiering VerspreidingDoringkatjiepiering Sien ookDoringkatjiepiering VerwysingsDoringkatjiepiering BronneDoringkatjiepiering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ArabiesPornhubYsbeerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSeksismeKrugerwildtuinJaarMorfologie (taalkunde)VoegwoordBorsteOlimpiese Somerspele 2012Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTropiese sikloonWiki CommonsKasteel die Goeie HoopGrondwetMangelontstekingVoorsetselGesondheidOrale seksWolfKommunikasieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaCleopatra VIIBrandmondsindroomGroot TrekTafelbergWitbloedselAfrikaanse taalleerPenisTegnologieGrondKolitisElandréGasOplossing (chemie)LeierAngina pectorisCorioliskragOu Apostoliese KerkLeestekenAardbewingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySpringbokkeLabia (geslagsdele)WoordsoortMaatskaplike verantwoordelikheidVlekvrye staalSamestellingEngelsBoelieryStilleweBeeldspraakDawidEkonomieSuid-Afrikaanse ReserwebankSowjetunieAkroniemWêreldboekedagTienerNasionalismeCarles PuigdemontTelevisieBloedvergiftigingUniegebouMagnesiumWerkloosheidMorfeemGetalLys van bekende Suid-AfrikanersSean CombsFinale OplossingProstaatkanker🡆 More