Vliesvlerkiges

Vliesvlerkiges (of vliesvleueliges, Hymenoptera) is 'n groot orde van insekte.

Die orde omvat honderdduisende spesies insekte wat almal dun, deursigtige vlerke het. Van die bekende lede hiervan is miere, bye en perdebye.

Vliesvlerkiges
Tydperk: TriasHede 235–0 m. jaar gelede
Vliesvlerkiges
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
(geen rang): Endopterygota
Superorde: Hymenopterida
Orde: Vliesvlerkiges
Linnaeus, 1758
Subordes

Apocrita
Symphyta

Hymenoptera beteken letterlik vlies (hymen) vleuel (pteron, meervoud ptera) en dui op die vliesagtige vlerke wat nie deels verhard is (soos by die kewers) nie, en wat nie skubbe het (soos by vlinders) nie. 'n Reeks hakies, wat hamuli genoem word, verbind die agterste met die voorste vlerke.

Die wyfies het gewoonlik 'n spesiale lêboor (ovipositor) vir die lê van hul eiers in gashere of andersins ontoeganklik plekke. Die lêboor is dikwels in 'n angel gewysig.

Hierdie insekte ondergaan 'n volledige metamorfose en het dus 'n wurmagtige larwestadium en 'n onaktiewe papiestadium, voordat hulle volwassenheid bereik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleurmannetjieHarry PotterMangelontstekingKunstenaarLetterlike en figuurlike taalgebruikPubliekGlasStilleweBynierEiffeltoringAgtergrond (narratief)AntoniemWikiquoteDansGalileo GalileiJodeKostuumsAluminiumMenseregtedagVoorsetselNag van die lang messeAardbewingVerdampingMenslike skeletMiskruierKuberkrakerVulkaanLandbou in Suid-AfrikaSinkOos-KaapUniegebouBeesvleisJeugdagMiltMark (ekonomie)RoofvoëlHoofstadAandagstreepTelevisieKondensasieKorrupsieFiela se kindWikiKlimaatveranderingEkonomiese sektorMonopolyKunsmatige algemene intelligensieOopbroninhoudGemeenskapsorganisasiePseudowetenskapVergelykings (taalkunde)BysteekRubik se kubusSteenkool in Suid-AfrikaMagnetismeGoudWetenskaplike klassifikasieWiskundige terminologieSatellietKunsLugbesoedelingJan van TonderAfrikaanse WikipediaDirekte en Indirekte redeGedigJazzEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKommunikasieGriepTelefoonGreen PornoFabel🡆 More