Europese Stormswael

Die Europese stormswael (Hydrobates pelagicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 14 – 18 cm groot en weeg 23 - 31 g met 'n vlerkspan van 36 - 39 sentimeter. Daar broei 500,000 pare in die noordoostelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as European storm-petrel.

Europese stormswael
Europese Stormswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Hydrobates

F. Boie, 1822
Spesie:
H. pelagicus
Binomiale naam
Hydrobates pelagicus
Europese Stormswael
Europese stormswael

Die voël is die enigste spesie in die genus Hydrobates.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KewerRob HersovEkonomiese sektorToerismeInflasieSimboolDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWet op NaturellengrondKweekhuiseffekJohannes MeintjesVoornaamwoordBeesMark (ekonomie)IronieVlag van Suid-AfrikaKoos du PlessisMiddeloorontstekingRooikatClanwilliam-sandvisPikkewynKaapse florarykLyfstraf in skoleAnneli van RooyenBreinDieremishandelingEreksieKoperLys van Afrikaanse digtersMensCheslin KolbeHoenderGeldCristiano RonaldoMasturbasiePaasfeesOraniaWetenskaplike klassifikasieBloemfonteinLionel MessiWerkersdagBoelieryNuwe TestamentKlavierLongStaatstoelaeGawes van die Heilige GeesHoofpynSeksismeKwame NkrumahChris HaniSamespanningAvbobEeuGoogle MapsRomanVerenigde State van AmerikaYsterKoue OorlogSonkragEmo AdamsHibernasieEjakulasiePolisieWetenskaplike metodeTropiese sikloonEmfiseemChloorOmtrek, oppervlakte en volumeVierkantswortelWaterkringloopAkademiaTekstielSwart nasionalismeTydGoudGrondsoorte🡆 More