Die wolwegifboom (Hyaenanche globosa) is 'n boom wat inheems aan die Wes-Kaap en kom slegs in die Bokkeveldberge en die Gifberg voor.
Die boom se FSA-nommer is 319. Die boom se vrugte is giftig en die boesmans het die gif gebruik op hulle pyle.
Wolwegifboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Picrodendraceae |
Genus: | Hyaenanche |
Spesie: | H. globosa |
Binomiale naam | |
Hyaenanche globosa (Gaertn.) Lamb. & Vahl, 1797 | |
Sinonieme | |
Die boom is immergroen en word van 2 tot 4 m hoog. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike bome is afsonderlike eksemplare. Die blommetjies is rooi en die boom blom van Oktober tot November.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wolwegifboom, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.