Hosni Mubarak

Mohammed Hosni Said Mubarak (ook wel Moebarak), in Arabies: محمد حسني سيد مبارك (Kafr-El-Meselha, 4 Mei 1928 – 25 Februarie 2020) het tussen 14 Oktober 1981 en 11 Februarie 2011 die amp van president van Egipte beklee.

Hosni Mubarak
حسنى مبارك
Hosni Mubarak
Hosni Mubarak in 2009

4de President van Egipte
Ampstermyn
14 Oktober 1981 – 11 Februarie 2011
Vise Omar Suleiman
Eerste minister Ahmad Fuad Mohieddin (1982–1984)
Kamal Hassan Ali (1984–1985)
Ali Lutfi Mahmud (1985–1986)
Atef Sedki (1986–1996)
Kamal Ganzouri (1996–1999)
Atef Ebeid (1999–2004)
Ahmed Nazif (2004–2011)
Ahmed Shafik (2011)
Voorafgegaan deur Sufi Abu Taleb (waarnemend)
Anwar Sadat
Opgevolg deur Mohamed Hussein Tantawi (waarnemend)
Mohamed Morsi

Eerste Minister van Egipte
Ampstermyn
7 Oktober 1981 – 2 Januarie 1982
President Sufi Abu Taleb
Voorafgegaan deur Anwar Sadat
Opgevolg deur Ahmad Fuad Mohieddin

Visepresident van Egipte
Ampstermyn
16 April 1975 – 14 Oktober 1981
President Anwar al-Sadat
Voorafgegaan deur Hussein el-Shafei
Opgevolg deur Omar Suleiman

Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
Ampstermyn
16 Julie 2009 – 11 Februarie 2011
Voorafgegaan deur Raúl Castro
Opgevolg deur Mohamed Hussein Tantawi (waarnemend)

Bevelvoerder van die lugmag
Ampstermyn
23 April 1972 – 16 April 1975
President Anwar Sadat
Voorafgegaan deur Ali Mustafa Baghdady
Opgevolg deur Mahmoud Shaker

Direkteur van die Egiptiese Lugakademie
Ampstermyn
1967 – 1969
Voorafgegaan deur Yahia Saleh Al-Aidaros
Opgevolg deur Mahmoud Shaker

Persoonlike besonderhede
Gebore (1928-05-04)4 Mei 1928
Kafr-El Meselha, Egipte
Sterf 25 Februarie 2020 (op 91)
Kaïro, Egipte
Politieke party Nasionale Demokratiese Party (1978–2011)
Eggenoot/-note Suzanne Thabet
Kind(ers) 2
Alma mater Egiptiese Militêre Akademie
Egiptiese Lugakademie
Frunze Militêre Akademie
Religie Soennitiese Islam
Handtekening Hosni Mubarak

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Egipte Egipte
Diens/Tak Hosni Mubarak Egiptiese Lugmag
Jare in diens 1950–1975
Rang Hosni Mubarak Lugmaarskalk
Eenheid Egiptiese Lugmag
Egiptiese Lugakademie
Beni Suef Lugbasis
Wes-Kaïro Lugbasis

Mubarak was aanvanklik 'n vlieënier in die Egiptiese Lugmag gewees. In 1969 word hy stafhoof en later opperbevelhebber van die Egiptiese Lugmag. In die Jom Kippoeroorlog van 1973 het hy as luitenantgeneraal geveg. In 1975 het hy vise-president geword. Na die moord op president Anwar Sadat het hy in Oktober 1981 president geword. Hy was ook van Oktober 1981 tot Januarie 1982 minister-president gewees. In Januarie 2011 het die volk in opstand teen hom gekom. Op 1 Februarie 2011 het hy verklaar dat hy nie aan die presidentsverkiesing van September 2011 gaan deelneem nie. Op 11 Februarie 2011 het hy afgetree.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesEgiptePresident

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Verenigde State van AmerikaAnale seksGroot TrekHoofpynSeekoeiSpringbokHartaanvalSoweto-opstandBorskankerMorfeemVratLys van bekende Suid-AfrikanersLys van politieke partye in Suid-AfrikaSnaarinstrumentVolstruisHerpes simplexDonkieWesterse filosofieDiskriminasieVryheidsmanifesSteenkool in Suid-AfrikaLettergreepStudievaardighedeKaapstadGeldMadison IvyAbsolute monargieMane van GalileiStaalOorkruipersInflasieGeslagDemokrasieSleutel (musiek)AtletiekPrimêre sektor van die ekonomieSeksueel oordraagbare infeksieOmtrek, oppervlakte en volumeKrieketEerste WêreldoorlogVraag en aanbodHartseerMikro-ekonomieLeeudoringstad-spoorwegrampGeskiedenis van AfrikaansHector PietersonLongontstekingArmoedeverligtingVierkantswortelKarooFinale OplossingWeervoorspellingElon MuskGeelsugLiefdeTermiese geleidingsvermoëPseudowetenskapVergelykings (taalkunde)MetaalWiskundige terminologieAngolese BurgeroorlogUitwerking van klimaatsveranderingSpinnekopNoag se arkRina HugoRepubliek die KongoMateriaalLuiperdSeksismeElandréSkaakKatoenGeboorteTelkom🡆 More