Hormozgan

Hormozgan is een van die 31 provinsies van die Islamitiese Republiek van Iran.

Die provinsie met 'n oppervlakte van 70 697 km² en 'n bevolking van 1,4 miljoen volgens die sensus van 2006 is in die suide van Iran aan die Seestraat van Hormuz in die oorgangsgebied tussen die Persiese en die Golf van Oman geleë. Die administratiewe hoofstad is Bandar Abbas.

Hormozgan

استان هرمزگان
Ostān-e Hormozgān
Provinsie
Ligging in Iran
Ligging in Iran
Koördinate: 27°11′18″N 56°16′36″O / 27.1884°N 56.2768°O / 27.1884; 56.2768 56°16′36″O / 27.1884°N 56.2768°O / 27.1884; 56.2768
LandVlag van Iran Iran
HoofstadBandar Abbas
Distrikte21
Oppervlak
 • Totaal70 697 km2 (27 296 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 403 674
 • Digtheid20/km2 (51/vk. myl)
 • Hooftale
Persies en Beloetsji
TydsoneUTC+3:30 (IRST)
 • SomertydUTC+4:30 (IRDT)

Tags:

Bandar AbbasGolf van OmanIranPersiese Golf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TrianthemaHemelvaartsdagSelfoonTrekarbeidSportKarpaletonnelsindroomOliver TamboGeslagMaria MagdalenaSwartbewussynsbewegingSosiale mediaOnbemande vliegtuigAbstraksie (rekenaarwetenskap)MateriaalHartKrieketNelson MandelaPierre GaslySomerBosluisbytkoorsRenosterkewerBorskankerDokterUitwerking van klimaatsveranderingVerbondsarkTsongaJakobEngelandDesimale breukeRon Thompson (akteur)Kunsmatige intelligensieKarakteriseringFransLuiaardAlliterasieKasteel die Goeie HoopKonjunktivitisNasionale VrouedagChatGPTDemokrasieLatynGeelhoutGroepsdrukAnilingusJohan BadenhorstApokriewe boekeAt BothaMiltMorfeemHerpes simplexGeweldVloeistofVierde Industriële RevolusieVlagterminologieLeeuRuhan du ToitWiki CommonsLys van Afrikaanse skrywersSuurstofNedersettingLionel MessiTjelloAustraliëKlimaatMandaryn-ChineesSlawernyHarry PotterMestoklemaToringDeelteken en umlautSkaapRamsar-vleilande in Suid-AfrikaStaalHennie MaasKiewiete🡆 More