Horace Walpole

Horace Walpole, 4de Graaf van Orford (soms ook Horatio Walpole, * 24 September 1717, † 2 Maart 1797) was 'n Engelse kunshistorikus, skrywer, intellektueel, antikwaar en politikus van die Whig-party.

Hy word tans veral verbind met Strawberry Hill House, die huis wat hy vir homself in Twickenham suidwes van Londen laat bou het en waar hy die Gotiese boustyl enkele dekades voor sy Victoriaanse opvolgers laat herleef het, asook sy Gotiese roman The Castle of Otranto. Naas hierdie boek, wat van Walpole die vader van Gotiese fiksie gemaak het, berus sy literêre reputasie op sy Letters wat van groot sosiale en politieke belang is.

Horace Walpole
4de Graaf van Orford
Horace Walpole
Horace Walpole. Skildery deur Joshua Reynolds, omstreeks 1756

Parlementslid vir Callington
Ampstermyn
1741 – 1754

Parlementslid vir Castle Rising
Ampstermyn
1754 – 1757

Parlementslid vir King's Lynn
Ampstermyn
1757 – 1768

Persoonlike besonderhede
Gebore 24 September 1717
Londen, Groot-Brittanje
Sterf 2 Maart 1797
Londen, Groot-Brittanje
Politieke party Whig
Alma mater Eton College
King's College, Cambridge

Horace Walpole was die seun van die eerste Britse premier, Sir Robert Walpole, 'n neef van admiraal Lord Nelson se grootmoeder. Aangesien hy kinderloos gebly het, het sy baronie na sy neef met dieselfde van oorgegaan wat die nuwe Graaf van Orford geword het.

Tags:

171717972 Maart24 SeptemberEngelseGotiese argitektuurLondenStrawberry Hill HouseVictoriaanse tydperk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsemhalingTaalJanie du PlessisMantisBeesGoudIndiëAfrikaanse woordelys en spelreëlsPoësieDataverwerkingDansHeuningbySuid-Afrikaanse GrensoorlogKwaZulu-NatalMielieHoofstadMonopolieArmoedeDieregeluideVaste stofSuid-EuropaTrigeminale neuralgieHartaanvalViëtnamoorlogVleilandOlifantPussy RiotWet op Verbod van Gemengde HuwelikeVerkleurmannetjieTennisWet op Bantoe-onderwysBesoedelingBokmakierieTweede Nuwe JaarIslamitiese StaatFinale OplossingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLangste woordKaapstadWikiquoteSimboolGeboorteBrendan PeyperWolfKoos du PlessisAborsieJeugdagHorlosieSkaakZoeloesSteenkoolPubliekSamestellende afleidingRefentse MorakeCarike KeuzenkampKolonoskopieOrgasmeWatersuiweringN.P. van Wyk LouwBoomArthur GrumiauxBevolkingsafnameAspoestertjieSpreeuGlasLemoenRenosterLys van elemente volgens simboolRugbyDrakensbergeFotosintese🡆 More