Hoor My Lied

Hoor my Lied is 'n Afrikaanse rolprent wat op 16 Desember 1967 in Suid-Afrika vrygestel is.

Die rolprent se regisseur was Elmo de Witt. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel. Dit was die eerste Afrikaanse rolprent wat meer as R1 miljoen verdien het.

Hoor my Lied
Regisseur Elmo de Witt
Produksieleier Tommie Meyer
Met Gé Korsten
Helga van Wyk
Martin Pols
Lindie Roux
Min Shaw
Ruth Watts
Charles Stodel
Ateljee Kavaliers Films
Verspreider Nu Metro
Uitgereik 1967-12-16
Speeltyd 88 min.
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n musiekblyspel.

Hoofrolspelers

en andere.

Storielyn

Dr David Retief is 'n singende snydokter. Sy dogter is verlam nadat die twee in 'n ernstige motorongeluk betrokke was. David se kopbeserings bring mee dat hy binne twee jaar blind sal wees. Lydia de Graaff is 'n verpleegster by die hospitaal waar Retief konsulteer. Sy was deels vir die ongeluk verantwoordelik en skuldgevoelens dryf haar om hulle te help. Sy vergesel hulle na Amerika om geld in te samel vir Marietjie se behandeling. Retief se gesig versleg so dat hy later nie meer kan sien nie, dit skok Marietjie so dat sy tydens 'n opvoering opstaan en weer begin loop.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Hoor My Lied GenreHoor My Lied HoofrolspelersHoor My Lied StorielynHoor My Lied Sien ookHoor My Lied VerwysingsHoor My Lied16 Desember1967AfrikaansElmo de WittRolprentSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeVerenigde State van AmerikaPols-oksimeterVoëlHemelBesemBoer Soek 'n VrouMaagsweerKarakteriseringTrevor NoahApostelGroepsgebiedewetCleopatra VIISwart nasionalismePeriodieke tabelAprilMelaatsheidSwangerskapMetamfetamienMierleeuMieliestronkGenadedoodMuishondTrevor ManuelNelson MandelaOrthopteraDigtheidElandréTegnologiePampoentjiesOu Apostoliese KerkMonopolieSharpeville-slagtingFilosofieGrondsoortePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBeurtkragKameelTekstielHenry MurrayAfrikanersBreingewasLugbesoedelingNedersettingKoolstofdioksied7de LaanDonderstormByvoeglike naamwoordHidroëlektrisiteitSias ReineckeMusieksimboleSwartbewussynsbewegingSuikersiekteSelfstandige naamwoordHeupErektiele disfunksieHeuningbyKwaggaJan CombrinkProstaatkankerHokkieMenslike skeletGrootste rampe in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentOnderhandelinge om apartheid te beëindigGalileo GalileiSwawelJan-Willem BreureWoordeboek van die Afrikaanse TaalSuid-Afrikaanse GrensoorlogParkinson se siekteVarkgriepNkosi Sikelel' iAfrikaJaarMynbouLongPenis🡆 More