Hongbao

Hongbao of rooi koevertjie is een van die items wat tydens die Chinese Nuwejaar geskenk word, en wel hoofsaaklik tydens bainian.

Die Kantonese noem 'n hongbao in Standaardkantonees Laj Sie. 'n Getroude persoon gee 'n hongbao aan jonger ongetroude mense. Tydens nuwejaarsbyeenkomste kry benewens jong kinders, ook persone bo sewentig jaar 'n hongbao. Hierin word geld gesit. Soms word hongbao's tydens nuwejaar in Chinatowns uitgedeel deur iemand wat as Caishen aangetrek is.

'n Ander konnotasie van rooi koeverte is naamlik dié van omkopery en omkoopgeld. 'n Omkoopbedrag staan naamlik in China ook as 'n "rooi koevert" bekend.

Verwysings

Tags:

Chinese Nuwejaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Racheltjie de BeerTrigeminale neuralgieSuid-Afrikaanse randEstlandXhosaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Nederduitse Gereformeerde KerkPornografiese akteurKoos du PlessisPersHoërskool NoordheuwelPlae van EgipteAfrikaanse Hoër SeunskoolDinosourusRam (sterreteken)MuishondRoekelose DadeAntoniemPenisGodHorlosieMagda van BiljonDesiré GardnerRugbywêreldbeker 2023BatmanDroomDagroofvoëlsHekseryNieu-SeelandBybelJeugdagFilosofieVerenigde State van AmerikaMangelontstekingMuskeljaatkatVolkekundeHoofpynJohannes VermeerBeesSean CombsSeksuele stimulasieKlitorisPesachBlourokkeMaanKnopiespinnekopLionel MessiBorsbeenAspergersindroomDundermProstaatklierVolumeOlimpiese godeHeilige SaterdagLys van Griekse mitologiese figureJacques LootsAfrikaanse woordelys en spelreëlsFritz HaberRob HersovProvinsies van Suid-AfrikaHerfsThabo MbekiAalwynWaterpokkiesOekraïneWynsteenWikisourceWikimaniaSwartbewussynsbewegingWit-DonderdagKinderregteTobie CronjéGoogle Maps🡆 More