Homtinipas: Sesde bergpas op die Sewepassepad in Suid-Afrika

Die Homtinipas is naby Knysna op die grondpad na George via die suidelike voetheuwels van die Outeniekwaberge.

Karatarapas
Ligging Tussen George en Knysna
Hoogte 49 m tot 238 m
Lengte 5 km
Ingenieur Thomas Bain
Voltooi in 1882
In Outeniekwaberge

Hierdie baie kronkelrige pas lê 'n 29 km noordwes van Knysna, net wes van Rheenendal op die pad na Barrington en by die koördinate 33° 56′ suid en 22° 55′ oos. Die hoogteverskil in die pas van slegs 5 km wissel tussen 49 m tot 238 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:10 word bereik. Onder in die kloof gaan die pad oor die Homtinirivier, 'n boloop van die Goukammarivier.

Die pas is in 1882 gebou deur Thomas Bain (Graaff-Reinet, 1830 – Kaapstad, 1893).

Lees ook

Tags:

GeorgeKnysnaOuteniekwaberge

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeilvaartMerinoBateWiskundeBorsteSaartjie BaartmanGroepsgebiedewetFamilie (verwantskap)LetterkundeMartin Luther King jr.Lionel PetersonAssonansiePuberteitKoppeltekenLys van hoofstedeOrtopedieArmoedeVeeStereotipeWhatsAppMineraalLeenwoordRassismeDroomGautengVoëlLys van Suid-Afrikaanse musikanteTafelbergVerlede tydYsterAartappelSendelingposisieStadWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBloeddrukBuffelSpierVoedselverwerkingHorlosieFaktuurAlliterasieHartaanvalKlimaatveranderingNierGemeenskapsorganisasieTrekarbeidOranjerivierRob HersovPapierPoesRookgewoonteKongo-krisisVerkleinwoordLugbesoedelingHoutPizzaHabitatEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaViëtnamoorlogAfrikaansKarlien van JaarsveldBeroerteWet op Bantoe-onderwysBreinBurgerregteFranse RewolusieVitamien16 AprilMorfologie (taalkunde)Antjie KrogProteaDiskriminasieSteenkoolWaterbesoedelingAnale seksHernubare energieAfghanistan🡆 More