Hominini: Die tribus wat mense insluit

Hominini is die tribus van Homininae wat die genus Homo en verwante diere omvat ná die afskeiding van die tribus Panini (sjimpansees).

Die subtribus Hominina is die "menslike" tak en sluit die genus Homo in.

Hominini
Tydperk: 5.4–0 m. jaar gelede
Hominini: Die tribus wat mense insluit
’n Kopbeen van Sahelanthropus tchadensis, wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Hominini

(Gray, 1825)
Genera

Subtribus Australopithecina

Subtribus Hominina

Hominini: Die tribus wat mense insluit
Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orang-oetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiskruierAntoniemBeaufortskaalLys van Suid-Afrikaanse digtersYstertydperkBewaringstatusSoweto-opstandEmo AdamsHernubare energieChemiese elementOranje-VrystaatSoortnaamWaterVerlede tydLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkologieTennisYslandDigvormAustraliëAppelNeonSosiale mediaBreinMaagsweerJan van TonderZoeloesWoordsoortDataverwerkingKlimaatsverandering in AfrikaGeelsugAandagstreepWerkloosheidAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGeskiedenis van Suid-AfrikaLionel MessiViëtnamRenosterKoos du PlessisKlinkerVraag en aanbodDoelwitJakkalsGoogleStellenboschKaapse florarykAspoestertjieMenslike seksuele gedragCleopatra VIIAardbewingOnderwerp (taalkunde)MuskietHomofoonKWekkerKwaZulu-NatalAnale kankerJohannesburgKewerVryheid van spraakMonopolieProvinsies van Suid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaVoegwoordLeeuSoogdierVolhoubaarheidJodeKlimaatOlifant23 AprilMondLys van Griekse mitologiese figureVergelykings (taalkunde)Resensie🡆 More