Hominidae: Familie van groot primate

Die Hominidae of hominiede, ook bekend as die groot ape, vorm ’n taksonomiese familie van primate, insluitende vier bestaande genera:

Hominiede
Tydperk: Laat-Mioseen – hede
7–0 m. jaar gelede
Hominidae: Familie van groot primate
Twee hominiede: ’n mens (Homo sapiens) en ’n sjimpansee (Pan troglodytes)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Infraorde:
Parvorder:
Catarrhini
Superfamilie:
Familie:
Hominidae

(Gray, 1825)
Genera
Sinonieme
  • Pongidae Elliot, 1913

Die term "hominied" word ook in ’n enger sin gebruik vir Hominini, of "mense en verwante van mense nader as sjimpansees". In dié sin het alle hominiede spesies behalwe Homo sapiens uitgesterf.

’n Aantal bekende uitgestorwe genera word saam met die mens in die subfamilie Homininae geklassifiseer, en ander saam met orang-oetangs in die subfamilie Ponginae. Die mees onlangse gemeenskaplike voorouer van die Hominidae het rofweg 14 miljoen jaar gelede geleef, toe die voorouers van die orang-oetang afgeskei het van die voorouers van die drie ander genera. Die voorouers van die Hominidae-familie het toe reeds van dié van die Hylobatidae-familie afgeskei, moontlik 15 miljoen tot 20 miljoen jaar gelede.

Hominidae: Familie van groot primate
Evolusie van die Hominoidea: ná ’n aanvanklike afskeiding van die Hylobatidae van die hooflyn sowat 18 miljoen jaar gelede, het die lyn Pongidae afgeskei en gelei tot die huidige orangoetang, terwyl die Hominidae later verdeel het in die Gorillini en Hominini.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakSwartbewussynsbewegingPinksterVerkleurmannetjieKrieketEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaOorkruipersAppel (sanger)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024RugbyLys van Afrikaanse skrywersD.J. OppermanVrystaatDepressie (gemoedstoestand)ApartheidWaterbesparing in Suid-AfrikaAardeBloeddrukWerkwoordErektiele disfunksieChemiese elementLenteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLeonardo da VinciSeevlakWaterpokkiesMenslike seksuele gedragJeuksiekteSoutsuurLiewe HeksieKleurUKhahlamba-DrakensbergparkRenaissanceNasionale PartyIngrid JonkerVrouWikiquoteAkademiaDesmond TutuSpysverteringstelselWatersuiweringSelTydBiodiversiteitRuslandRomanKoue OorlogKoolhidraatInflasieAnilingusWesterse filosofieGasKunsmatige intelligensieKankerBevolkingDansKoorsGemeenskapTierOutismeMobutu Sese SekoMartin Luther King jr.WithaaiMeeueSebraMane van GalileiCovid-19-pandemieGeelsugLeah van NiekerkBosvarkGeskiedenis van Suid-AfrikaWikimedia-stigtingKappie (skryfteken)Elon MuskLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRym🡆 More