Hogsbackpas

Hogsbackpas is 'n bergpas by die vakansiedorp Hogsback in die Amatolaberge op die R345 pad tussen Alice en Cathcart.

Dit is in 1932 gebou. Die pas bereik 'n hoogte van 706 m bo seevlak. Met sy helling van 1:5 is die pas besonder steil, maar die grootste gedeelte is geteer. Slegs die laaste ongeveer 2 km is goeie grondpad, opsetlik so gelaat om die dorpie se landelike atmosfeer te behou.

Hogsbackpas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Gesig op die pas in die Auckland-staatsbos, Amatholeberge

Ligging van Hogsbackpas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Hogsbackpas
Hogsbackpas
Koördinate: 32°36′49″S 26°54′58″O / 32.61361°S 26.91611°O / -32.61361; 26.91611 26°54′58″O / 32.61361°S 26.91611°O / -32.61361; 26.91611
Ligging Tussen Cathcart en Alice, Oos-Kaap.
Maksimumhelling 1:5
Hoogte 706 m
Oppervlak teer
Voltooi in 1932
In Amatolaberge
Pad R345

Sien ook

Tags:

Alice, Oos-KaapAmatolabergeBergpasCathcartHogsbackR345 (Suid-Afrika)Seevlak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mane van GalileiAlkoholismeErosieAsemhalingMiddeloorontstekingOu Apostoliese KerkAgtervoegselLys van bekende Suid-AfrikanersRefentse MorakeNarsismePriemgetalSkisofrenieEkonomie van Suid-AfrikaDigvorm1990LidwoordVryheidsmanifesRymHoofstadLetterlike en figuurlike taalgebruikMenslike skeletRepubliek die KongoBTWVeelvoudige sinOranjerivierWaterpokkiesRob HersovKrugerwildtuinVerantwoordelikheidSuikersiekteRookgewoonteD.J. OppermanSkuinsstreepWerkloosheidDuitslandVoegwoordTermiese geleidingsvermoëVerkleurmannetjieWes-KaapAborsieBoomslangRooibokVerenigde State van AmerikaSkrywerSaartjie BaartmanVoorsetselGeboorteDruiweSenuweestelselDrakensbergeWêreldwye webKunsmatige intelligensieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMartin Luther King jr.JeuksiekteMielieGestremdheidTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KultuurFilistyneGeldEkologieSwangerskapKunsLys van visseSuid-Afrikaanse randSwaweldioksiedAssonansieTuisbladNatuurbewaringGeskiedenis van die BoererepubliekeSlag van BloedrivierVoortrekkermonumentSpringbokSpoorvervoer in Suid-AfrikaOm-te-infinitiefkonstruksie🡆 More