Hoeksnelheid

In fisika is hoeksnelheid die vektormeting van die tempoverandering van die hoekverplasing van 'n voorwerp teenoor tyd.

Die vektor dui die grootte van die rotasiespoed (skalaar: hoekfrekwensie) aan sowel as die as waarom die voorwerp roteer. Dit word meestal aangedui met die hoofletter-omega (ω). Die SI-eenheid vir hoeksnelheid is radiale per sekonde . Die rigting van rotasie kan maklik voorgestel word deur die regterhandreël (sien skets aan die regterkant).

Hoeksnelheid
Die vektor ω dui die hoeksnelheid van die partikel om die as ω aan

Eksterne skakels

Tags:

FisikaHoekfrekwensieRadiaalSI-stelselSekondeSkalaarTydVektor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MauritiusEmosieOlimpiese Somerspele 2024SwartwitpensJak de PriesterSteenkool in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaKunstenaarNiersteenApartheidNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyRooms-Katolieke KerkNarsistiese persoonlikheidsteuringMantisJan van HunksLys van bekende Suid-AfrikanersOnse VaderEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNommertekenLeeuVerfInfeksieSpringbokkeBruin menseKoue OorlogToestand van materieHoofkarakterCristiano RonaldoAtlantiese OseaanCSSOntbossingArgitektuurVerkleurmannetjieVulkanismePrimêre sektor van die ekonomieOligopolieIngenieursweseEpilepsieGeslagsgelykheidViëtnamoorlogPerdMetamfetamienLeah van NiekerkGasAnneli van RooyenProstaatkankerSharpeville-slagtingKonjunktivitisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVermontGianna MichaelsKrapMaatskaplike verantwoordelikheidAfrikaansSuid-Afrikaanse RugbyunieVeeartsSokkerBipolêre gemoedsteuringKakiebosSteve BikoVryheidsdagDieregeluideByLys van konings van IsraelMisdaadBysteekMolekuulWet op Bantoe-onderwysPapierAntoniemSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieFisioterapieNeologismeRamsar-vleilande in Suid-AfrikaIngrid Jonker🡆 More