Munisipaliteit Hoeksche Waard: Munisipaliteit

Hoeksche Waard is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 89 000 in 2022 en 'n oppervlakte van 324 km².

Hoeksche Waard
Munisipaliteit
Die Hoeksche Waard naby die dorp Heinenoord
Die Hoeksche Waard naby die dorp Heinenoord
Vlag van Hoeksche Waard
Vlag
Wapen van Hoeksche Waard
Wapen
Ligging van Hoeksche Waard in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Hoeksche Waard in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Hoeksche Waard-munisipaliteit
Kaart van Hoeksche Waard-munisipaliteit
Koördinate: 51°46′N 4°28′O / 51.767°N 4.467°O / 51.767; 4.467 4°28′O / 51.767°N 4.467°O / 51.767; 4.467
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieMunisipaliteit Hoeksche Waard: Plekke, Munisipale raad, Naburige munisipaliteite Zuid-Holland
Stigting2019
Regering
 • BurgemeesterCharlie Aptroot (VVD)
Oppervlak
 • Totaal323,69 km2 (124,98 vk. myl)
 • Land268,54 km2 (103,68 vk. myl)
 • Water55,15 km2 (21,29 vk. myl)
Hoogte
−1 m (−3 ft)
Bevolking
 • Totaal88 715
 • Digtheid330/km2 (900/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
3261–3299
Skakelkodes0186, 078
Bestuurlike sentrumOud-Beijerland, Maasdam
Webwerfwww.gemeentehw.nl/
Munisipaliteit Hoeksche Waard: Plekke, Munisipale raad, Naburige munisipaliteite
Die Oud-Beijerland-hawe
Munisipaliteit Hoeksche Waard: Plekke, Munisipale raad, Naburige munisipaliteite
Die Hervormde kerk in Maasdam
Munisipaliteit Hoeksche Waard: Plekke, Munisipale raad, Naburige munisipaliteite
Die dorp 's-Gravendeel

Hierdie munisipaliteit is in 2019 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Binnenmaas, Cromstrijen, Korendijk, Oud-Beijerland en Strijen.

Die Hoeksche Waard-munisipaliteit bestaan uit die groot Hoeksche Waard-eiland en die klein Tiengemeten-eiland. Wes van die Hoeksche Waard vloei die Spui-, noord die Ou Maas-, oos die Dordtsche Kil- en suid die Hollandsch Diep- en die Haringvliet-rivier. In die midde lê die opgedamde Binnenbedijkte Maas-rivier.

Die Hoeksche Waard is 'n landelike streek met baie saaiboerdery. Die grootste nedersetting is Oud-Beijerland met ongeveer 25 000 inwoners in 2021.

Plekke

Dorpies:

  • Goidschalxoord
  • Goudswaard
  • 's-Gravendeel
  • Heinenoord
  • Klaaswaal
  • Maasdam
  • Mijnsheerenland
  • Mookhoek
  • Nieuw-Beijerland

  • Numansdorp
  • Oud-Beijerland
  • Piershil
  • Puttershoek
  • Strijen
  • Strijensas
  • Westmaas
  • Zuid-Beijerland

Gehuggies:

  • Blaaksedijk
  • Bommelskous
  • Cillaarshoek
  • De Klem
  • De Wacht
  • Greup
  • Hitsertsekade
  • Keizersdijk
  • Kuipersveer
  • Maasdijk
  • Middelsluis
  • Nieuwendijk
  • Oosthoek
  • Oudendijk (by Goudswaard)
  • Oudendijk (by Strijen)

  • Oudesluis
  • Reedijk
  • Schenkeldijk (by Mookhoek),
  • Schenkeldijk (by Zuid-Beijerland)
  • Schuring
  • Sint Anthoniepolder
  • Steenplaats
  • Tiengemeten (ook 'n eiland)
  • Vuurbaken
  • Westdijk
  • Zinkweg
  • Zuidzijde
  • Zwanegat
  • Zwartsluisje

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2019:

Party Setels
2019 2022
CDA 8 6
Lokalen Hoeksche Waard (Lokalen HW) 6 5
SGP 6 5
VVD 4 5
VoorWaards Hoeksche Waard (VoorWaards HW) 4
CU 2 2
PvdA 2 2
GL 3 2
Constructief Hoeksche Waard (Constructief HW) ¹ 1 2
D66 3 2
BurgerBelangen Hoeksche Waard (BBHW) 1
Waardig Ouder Worden Hoeksche Waard (WOW HW) 1
Hoeksche Waardse Senioren Partij (HWSP) 2
Totaal 37 37

¹ In 2019 Cromstrijen '98 Hoeksche Waard.

Naburige munisipaliteite

Nissewaard Albrandswaard, Barendrecht Zwijndrecht
Munisipaliteit Hoeksche Waard: Plekke, Munisipale raad, Naburige munisipaliteite  Dordrecht
Goeree-Overflakkee Moerdijk (NB)

Eksterne skakels

Tags:

Munisipaliteit Hoeksche Waard PlekkeMunisipaliteit Hoeksche Waard Munisipale raadMunisipaliteit Hoeksche Waard Naburige munisipaliteiteMunisipaliteit Hoeksche Waard Eksterne skakelsMunisipaliteit Hoeksche WaardZuid-Holland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordSkrywerKommunikasieJo BlackStikstof1990Loftus MaraisPubiese hareWithaaiEuropaStilleweMusieksimboleAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVerkleurmannetjieEjakulasieAfrikaanse WikipediaLys van nedersettings in Suid-AfrikaBelastingBank (finansiële instelling)KonsentrasiekampHoenderBreinvliesontstekingTsoenamiPerdebyeRumatiekPeach van PletzenWetenskaplike klassifikasie1913Intensiewe vormNapoleon BonaparteWoestynSikloonElon MuskBeeldspraakKimberleyHipoteseAgtervoegselAnneli van RooyenWortelSportRob HersovKleurLeah van NiekerkPaddaHefboomDiarreeHigiëneEerste WêreldoorlogMobutu Sese SekoSekondêre sektor van die ekonomieMeningsverskil oor aardverwarmingTrekarbeidGevolge van aardverwarming op oseaneLuiperdWaterstofKoorsPlantluisHeupvervangingPad na jou hartKoedoeGalileo GalileiSwartGrondsoorteJode in Suid-AfrikaFranse RewolusieHeuningbyKlimaatKartografieBlomMantisAfrikanersHartGemeenskapSteenkoolJan van Riebeeck🡆 More