Hoekmomentum

In fisika is die hoekmomentum die rotasie ekwivalent van lineêre momentum.

Dit kan meer spesifiek beskryf word as die moment van lineêre momentum. Die hoekmomentum van 'n voorwerp bly konstant indien daar geen eksterne moment (wringkrag) toegepas word nie.

Hoekmomentum
Hierdie giroskoop bly as gevolg van hoekmomentum regop terwyl dit in die rondte tol.

Verwantskap Tussen Lineêre- en hoekmomentum

Lineêre momentum is direk eweredig aan die massa Hoekmomentum  en die snelheid Hoekmomentum  van 'n voorwerp, net so is hoekmomentum direk eweredig aan die traagheidsmoment Hoekmomentum  en hoeksnelheid Hoekmomentum  van die voorwerp

Vir die hoekmomentum om punt Hoekmomentum  vir 'n partikel is die verwantskap tussen lineêre momentum en hoekmomentum as volg:

Hoekmomentum 

waar:

  • Hoekmomentum  die hoekmomentum om punt Hoekmomentum  is.
  • Hoekmomentum  die afstand vanaf die partikel se massamiddelpunt tot die punt Hoekmomentum .
  • Hoekmomentum  is die lineêre momentum van die partikel.

Verandering in hoekmomentum

Die verandering in hoekmomentum Hoekmomentum  vir 'n tydstip is gelyk aan die som van eksterne momente Hoekmomentum  wat wiskundig as volg voorgestel word:

Hoekmomentum 

Verwysings

Tags:

FisikaMomentumWringkrag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikanersViëtnamoorlogPornografiese akteurVormMotorvoertuigKindermishandelingGordelroosEk is 'n Afrikaan (toespraak)MaagCristiano RonaldoSenuweestelselDirekte en Indirekte redeSwart menseByHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeskiedenis van Suid-AfrikaAardbewingGasKongo-krisisLodewyk XVI van FrankrykErosietipesNederlandsDigvormKrieketSelfvertroueVolhoubaarheidAnneli van RooyenPeach van PletzenGewone breukeKlimaatveranderingVoorsetselLys van Afrikaanse skrywersProvinsies van Suid-AfrikaCholeraGrondwetMosambiekkanaalWaterstofDruiweRooikatRob HersovNetbalSonpaneelFinansiële staatJan van TonderAborsieResensieWoordeskatInstagramWolkDoelwitSkaakAbstraksie (rekenaarwetenskap)WeervoorspellingSeptimius AwardsOutismeSelfmoordCovid-19-pandemieDemokratiese Republiek die KongoMarie AntoinetteSuid-Afrikaanse GrensoorlogSkoenlapperLeeudoringstad-spoorwegrampJohannes MeintjesSatellietfotoWetenskaplike klassifikasieTydEllipstekenDomkragFrankrykHibernasie🡆 More