Hoefyster-Valkvis

Die hoefyster-valkvis (Paracirrhites arcatus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Horseshoe hawkfish.

Hoefyster-valkvis
Hoefyster-Valkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Paracirrhites
Spesie:
P. arcatus
Binomiale naam
Paracirrhites arcatus
(Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis word tot 14cm lank. Die kop en lyf is rooibruin met 'n wit streep langs die agterste gedeelte van die sylyn. Daar is 'n prominente oranje, rooi met ligblou boogvormige merk langs die oog. Daar is ook drie oranje merke op die onderste gedeelte van die kieue deksel. By die onvolwasse vissies mag die wit streep afwesig wees. Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 35m diep is. Hulle is alleenlopers vreet skaaldiere en klein vissies.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Hoefyster-Valkvis IdentifikasieHoefyster-Valkvis Sien ookHoefyster-Valkvis BronHoefyster-Valkvis Eksterne skakelHoefyster-Valkvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Kaapstad se voorstedeMassaKrugerwildtuinHoofkarakterOntdekking van goud in Suid-AfrikaBynierProstaatklierPropagandaAfrikaanse woordelys en spelreëlsGriepLys van Griekse mitologiese figurePaulus van TarsusTradisionele Afrika-medisyneRassismePretoriaBoelieryKunsmisHindoeïsmeSoortnaamKlein-KarooTolla van der MerweWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWayde van NiekerkBokmakierieMielieNarsistiese persoonlikheidsteuringKarakteriseringAfvalbestuurJo BlackSuikersiekteLemoenYouTubeNatuurwetenskapEnsiklopedieKookpuntLys van kinderspeletjiesSkaakSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureThabo MbekiAfrikanersAboriginesLys van bekende Suid-AfrikanersBeeldspraakDricus du PlessisTrappe van vergelykingLenteSkaapLettergreepEkonomieEugenetikaVersoeningsdagAfro-AmerikanersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsByWeer (meteorologie)LiesbreukVlinderLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WerkersdagVryheid van spraakGianna MichaelsZoeloesLys van Nederlandse skildersSuid-AfrikaGalileo GalileiMonopolieWolkNG gemeente JansenvilleWitrenosterGroepsdrukAlkoholismeN.P. van Wyk LouwNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingDiskriminasieDigvormMuishondMangelontsteking🡆 More