Hobhouse

Hobhouse is 'n klein dorpie in die Vrystaat, in Suid-Afrika.

Die dorp is 56 km suid van Ladybrand en naby die Caledonrivier geleë.

Hobhouse
NG kerk in Hobhouse
NG kerk in Hobhouse
Hobhouse is in Vrystaat
Hobhouse
Hobhouse
Hobhouse Hobhouse se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°32′0″S 27°09′0″O / 29.53333°S 27.15000°O / -29.53333; 27.15000 27°09′0″O / 29.53333°S 27.15000°O / -29.53333; 27.15000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitMantsopa
Stigting1912
Oppervlak
 • Totaal12,6 km2 (4,9 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 980
 • Digtheid316/km2 (820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.8%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense2.1%
 • Swart mense94.5%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Suid-Sotho 91.7%
 • Afrikaans 3.9%
 • Engels 1.7%
 • Gebaretaal 1.4%
 • Ander 1.3%
Poskode (strate)
9740
Poskode (posbusse)
9740
Skakelkode051
Webwerfhobhouse.co.za

Geskiedenis

Die dorp is in 1904 op die plaas Poortjie van Christoffel de Bruin gestig. Die dorp is vernoem na Emily Hobhouse, die beroemde konsentrasiekamphervormer van die Tweede Vryheidsoorlog. Hobhouse het op 3 September 1913 'n munisipaliteit geword. Daar is egter 'n ander weergawe. In die ou begraafplaas is die grafsteen van Joseph Johannes Diederichs. Op die grafsteen is geskryf, "Stigter en Eerste Burgemeester van Hobhouse."

Distrik

Die dorp is die handelsentrum vir die gebied wat kaas, mielies, koring en beeste produseer.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hobhouse GeskiedenisHobhouse DistrikHobhouse Sien ookHobhouse BronneHobhouse VerwysingsHobhouse Eksterne skakelsHobhouseCaledonrivierLadybrandSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksposisieRooibokLys van myne in Suid-AfrikaSpringbokVoorvoegselDrakensbergeSimboolJacques LootsNamibiëTweede Nuwe JaarAppelPubliekTydLandbouSpysverteringstelselJohannesburgKoos du PlessisKasteel die Goeie HoopVraag en aanbodStam (taalkunde)Aborsie in Suid-AfrikaHomofoonKankerMondHarry PotterEmosieSwart nasionalismeWaterbesoedelingChris HaniHokkieMiddelmisbruikSpinnekopVingerseksPlae van EgipteBruto binnelandse produkNG gemeente JansenvilleEeuSportGoudKolonialismeBreinvliesontstekingMagneetAgtervoegselWerkloosheidVryheidsdagOlifantKontinentWoordsoortCovid-19-pandemiePoesAtlantis, Wes-KaapVerkragtingAdolf HitlerAfkortingEkotoerismeByKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van elemente volgens simboolLionel PetersonLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaOogproblemeTennisJazzPseudowetenskapGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHorlosieMaselsTegnologieNag van die lang messeMahatma GandhiNeonBrittany Ashton HolmesLongTradisionele Afrika-medisyneSlawernyRob Hersov🡆 More