Hoërskool Vryburg

Die Hoërskool Vryburg is ’n publieke hoërskool in Vryburg, Noordwes, Suid-Afrika.

Die skool is in 1891 gestig.

Hoërskool Vryburg
Leuse Carpe diem
Gestig 1891
Tipe Staatskool
Hoof Dr. A.S. du Toit
Personeel 33
Grade 8-12
Adres De Kockstraat, Vryburg
Stad Vryburg
Provinsie Noordwes
Land Suid-Afrika
Kleure          
Koshuis(e) Huis Hannes du Toit (meisies)
Huis Nico Malan (seuns)
Skoolkoerant Prontuit
Webblad www.vryburg.net

In die nuus

In 1999 was die Hoërskool Vryburg in die nuus nadat Andrew Babeile, ’n 19-jarige swart gr. 9-leerling ’n blanke klasmaat, Christoff Erasmus met ’n skêr in die nek gesteek het. Babeile is skuldig bevind op ’n aanklag van poging tot moord en is tot slegs drie jaar tronkstraf gevonnis.Nelson Mandela het nie die voorval veroordeel nie en dit goedgedink om aan Babeile R20 000 rand gegee om verder te studeer. Hy het ook gesê hy glo dat Babeile se appèl teen die tronkstraf sou slaag. Later daardie jaar het die regering ’n swart adjunkhoof op die skool afgedwing om die rassespanning te probeer verminder maar die skool se beheerliggaam het dit probeer voorkom. Babeile het slegs die helfte van sy vonnis uitgedien en is in 2003, nadat hy vrygelaat is, weer aangekla, hierdie keer op aanklagte van onsedelike aanranding.

Skoollied

Hoërskool Vryburg se skoollied:

Hoërskool Vryburg  Wyd soos ons ruimtes van vlakte en rug

Ryk soos ons aarde en skoon soos ons lug
So leef ons en streef ons ons sonnige dag
Aan die Hoërskool Vryburg met jeugdige krag

Refrein:
Ons werk en ons woeker met liggaam en gees
Om 'n sieraad vir God en die wêreld te wees
Om te leer en te lewe met al ons mag
Carpe Diem – Vir ons is die dag!

Trots op ons skool aan sy leuse getrou
Sal ons in ere op ons Erfnis bou
So wyd is die grense en ons sien die dag
Kom dan voorwaarts en opwaarts wyl Sy lig op ons wag

Hoërskool Vryburg 

Noemenswaardige alumni

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

Hoërskool Vryburg In die nuusHoërskool Vryburg SkoolliedHoërskool Vryburg Noemenswaardige alumniHoërskool Vryburg Eksterne skakelsHoërskool Vryburg VerwysingsHoërskool VryburgHoërskoolNoordwesSuid-AfrikaVryburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koreaanse nasionale rugbyspanDundermOsoonlaagMondMorfologie (taalkunde)Piet ByleveldWiskundeMenseregtedagHelm (geboorte)Herpes simplexVolumeBoomPaddaSkrikkeljaarNederduitse Gereformeerde KerkWeeluisAllergieSolidariteitPankreasGoogleSeksuele opwekkingVaginaProstaatkankerCarles PuigdemontSelfmoordEkostelselHomoniemRegardt van den BerghAntarktikaPornografieBloeddrukErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Noord-KaapDuitse perdebyFritz HaberThabo MbekiJannie du ToitGodsdiensVlag van AfghanistanSirkelBelgiese gewesteBloemfonteinNatuurlike satelliete van kleinplaneteVersamelnaamErica RhodesSkildklierJerusalemGrasOpgestopte speelgoedOrkaan GustavAnneli van RooyenSuid-Afrikaanse randLys van Afrikaanse televisiereekseDrie Susterskerke26 MaartSuiwelprodukSonnestelselEerste WêreldoorlogKlem-in-die-kaakSean CombsPinksterPerdCobus RossouwDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKarakteriseringHennie MaasOrkney Snork Nie🡆 More