Hoërskool Sand Du Plessis

Hoërskool Sand du Plessis is 'n Afrikaanse sekondêre skool in Hospitaalpark in Bloemfontein, Suid-Afrika.

Die skool is genoem na 'n voormalige administrateur van die Oranje-Vrystaat, mnr. J.W.J.C. (Sand) du Plessis. Hulle bynaam is Sannies en die skool se leuse is: "Ek glo".

Hoërskool Sand du Plessis
Leuse Ek glo
Gestig 1966
Grade 8–12
Stad Bloemfontein
Provinsie Vrystaat
Land Suid-Afrika
Kleure Magenta, pêrelwit, uno-geel
Webblad www.sannies.co.za

Geskiedenis

Op 25 Januarie 1966 is die sekondêre afdeling van die tot-dan-toe gekombineerde Hoër- en Laerskool Sand du Plessis met 60 leerders geopen. Die skeiding van die hoër- en laerskool het amptelik op 19 Januarie 1967 in werking getree.

In November 1970 het die eerste 28 leerders van die skool hulle matriekeksamen afgelê. Die huidige skoolgebou is op 24 Julie 1973 betrek.

Alumni

Noemenswaardige alumni:

Eksterne skakels

26°12′2.52″O / 29.1356000°S 26.2007000°O / -29.1356000; 26.2007000

Tags:

AfrikaansBloemfonteinOranje-VrystaatSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VormVerkoueWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSeksuele opwekkingMaatskappyBiodiversiteitNazi-DuitslandNierSelakantByvoeglike naamwoordWesterse filosofieOnse VaderSlag van BloedrivierPersoonlike voornaamwoordKlankInstagramAfro-AmerikanersAnglo-BoereoorlogOrgasmeKrygkorSportDeelwoordFisiese oefeningKlimaatKatoenLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAlliterasieJeuksiekteSwart menseKankerEk is 'n Afrikaan (toespraak)Kaapse florarykHeks van HexrivierAarverkalkingDonkieAfrikaanse WikipediaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNicole StraussMonopolieSkaapHerfsWorcesterPeach van PletzenTerracottaleërLys van Griekse mitologiese figureLandbouHoofstadSosiale mediaWaterbesparing in Suid-AfrikaLongontstekingIndustriële RevolusieJo BlackKlereEreksieSamestellingSamestellende afleidingMona LisaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKoolstofdioksiedGlobaliseringUnited Democratic FrontWinnie Madikizela-MandelaKatSteenkoolRugbyBeaufortskaalMensAngssteuringAbsolute monargieCheslin KolbeVlag van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randRoman🡆 More