Hoërskool Bellville

Die Hoërskool Bellville is geleë in Bellville, een van die Kaapstadmetropool se noordelike voorstede en is op 25 Januarie 1937 gestig.

Die skool is tans onder die leiding van mnr. Deon du Plessis, en is veral bekend vir sy wêreldklas-orkes en gemengde koor.

Hoërskool Bellville
Hoërskool Bellville
Ingang van die Hoërskool Bellville

Leuse Paratus Ad Omnia
("Gereed vir alles")
Gestig 25 Januarie 1937
Hoof Deon du Plessis
Leerlinge 1 200
Grade 8–12
Adres 17 de la Haye-laan
Stad Kaapstad
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Kleure Vlootblou, maroen, goud
Skoolkoerant Sapiens
Paratus (podsending)
Webblad www.hsbellville.co.za

Dit is ook een van die vier MTBS-skole en ding mee teen onder meer die Hoërskool D.F. Malan, nog ‘n skool in die noordelike voorstede, waar die Hoërskool Bellville die dominante krag in rugby, landloop en netbal is, en die algehele voorloper in die jaarlikse interskolekompetisie.

Kultuur

Die skool se koerant is Sapiens en sy podsending is Paratus.

Noemenswaardige alumni

Verwysings

Eksterne skakels

18°38′55″O / 33.89278°S 18.64861°O / -33.89278; 18.64861

Tags:

Hoërskool Bellville KultuurHoërskool Bellville Noemenswaardige alumniHoërskool Bellville VerwysingsHoërskool Bellville Eksterne skakelsHoërskool BellvilleBellvilleKaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omgewingskwessies in Suider-AfrikaAlliterasieStollingsgesteenteWitrenosterBeëdigde verklaringMierTekstielViëtnamSean CombsVlag van Suid-AfrikaKunselementeHulpwerkwoordBeesvleisTienerXenofobie in Suid-AfrikaVreesDuitse maselsMenstruasieEmfiseemNederlandsMeeueAmateurradioSlangRenosterVoortrekkersFotosinteseEkonomiese sektorBernice WestGroepsgebiedewetSpelerposisies in rugbyErica BoyerRentePersentasieEugenetikaAfrikanernasionalismeSmeltpuntNaaldekokerOu Apostoliese KerkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SpinnekopTussenwerpselNeurenberg-verhoreDieregeluideGrootste rampe in Suid-AfrikaSokkerStadKrimpvarkieKlimaatveranderingTuberkuloseSharpeville-slagtingTransatlantiese slawehandelJudaïsmeNederduitse Gereformeerde KerkKameelperdHoofkarakterNelson MandelaWayde van NiekerkKappie (skryfteken)VormSelfmoordSprokieDuitslandLionel PetersonVarkgriepRooilipslangLongBek-en-klouseerWetenskaplike klassifikasieArendMenseregteHaasNamibiëBywoordGordelroosPornografieHindoeïsmeRoemeens🡆 More