Hluhluwe

Hluhluwe is 'n klein dorp in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die dorp het 'n bevolking van 3 830 in 2011 gehad. Die dorpie is 46 km noord van Mtubatuba. Daar is ook 'n landingstrook vir ligte vliegtuie. Die dorpie bied toegang tot die Hluhluwe-Imfolozi- en die iSimangaliso-vleilandparke.

Hluhluwe
Hluhluwe-iMfolozipark
Hluhluwe is in KwaZulu-Natal
Hluhluwe
Hluhluwe
Hluhluwe Hluhluwe se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°02′S 32°17′O / 28.033°S 32.283°O / -28.033; 32.283 32°17′O / 28.033°S 32.283°O / -28.033; 32.283
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmkhanyakude
MunisipaliteitGroot Vyf Hlabisa
Stigting2000
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal8,05 km2 (3,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 830
 • Digtheid476/km2 (1 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.9%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense87.7%
 • Ander2.8%
Taal (2011)
 • Zoeloe86.1%
 • Afrikaans5.0%
 • Engels3.5%
 • Ndebele1.3%
 • Ander4.0%
Poskode (strate)
3960
Poskode (posbusse)
3960
Skakelkode035

Distrik

Die belangrikste gewasse wat verbou word is pynappels, suiker, sisal en hout.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Groot Vyf Hlabisa Plaaslike MunisipaliteitHluhluwe-ImfoloziparkISimangaliso-vleilandparkKwaZulu-NatalMtubatubaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EllipstekenMotiveringMuscat Internasionale LughaweHidroëlektrisiteitNathaniel RothschildLys van politieke partye in Suid-AfrikaWitbankWiskundige terminologieSkildklierSeksuele opwekkingHoofstadBysteekLeeuEskomAarde se atmosfeerWaterCyril RamaphosaSenuweestelselVlag van Suid-AfrikaNadine BlomMuscatVratWaterpokkiesHindoeïsmeBorskankerHoenderBosluisbytkoorsStereotipeGodsdiens in Suid-AfrikaLys van Islamitiese feeste en herdenkingsLys van nedersettings in Suid-AfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Germaanse taleGesondheidBrandmondsindroomBelastingGeelhoutAfleiding (taalkunde)Nederduitsch Hervormde KerkVincent van GoghTienerKlierSwamHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKapitalismeVerlede tydKultuurOorstromingCovid-19-pandemieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePoësieIdioomVingerseksRassismeAngssteuringFotosinteseRugbyInkomstebelastingLongWapen van NamibiëSamaritaneSelfvertroueSonWebwerfLughaweModerniseringKlankverskynselsVoorvoegselEkonomie van Suid-AfrikaKrokodilSterMaroela MediaKommaStaalTradisionele Afrika-godsdiensSpinnekopSwartrenoster🡆 More