Hlanganani, Limpopo

Hlanganani is 'n samevoeging van verskeie groot nedersettings wat in die noordwestelike gedeelte van die voormalige Gazankulu-tuisland in Suid-Afrika geleë is.

Hlanganani
Hlanganani is in Limpopo
Hlanganani
Hlanganani
Hlanganani, Limpopo Hlanganani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°11′42″S 30°14′10″O / 23.19500°S 30.23611°O / -23.19500; 30.23611 30°14′10″O / 23.19500°S 30.23611°O / -23.19500; 30.23611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitCollins Chabane
Oppervlak
 • Totaal9,07 km2 (3,50 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal7 816
 • Digtheid862/km2 (2 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.8%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga 81.4%
 • Venda 16.0%
 • Engels 1.1%
 • Ander 1.5%

Die groot woongebied (9.1 km²) van Hlanganani lê langs die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen Louis Trichardt en Giyani, naby die Elim Hospitaal.

Hlanganani se buurdorp aan die westekant is die woongebied Bungeni. Die meeste inwoners (81.4%) is Tsongasprekend.

Sien ook

Verwysings

Tags:

GazankuluNedersettingSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ToerismeSamestellingAgtervoegselHarry PotterRivierGeboorteSpysverteringstelselSkarlakenkoorsDiatomiese molekuulHeidelberg, GautengBoomKoue OorlogOnderwerp (taalkunde)KunselementeGeografie van Suid-AfrikaShakaJo BlackKarlien van JaarsveldBurgerregteMetaalStam (taalkunde)JodeBloeddrukTaalfossielRassismeGoudMIVNazi-DuitslandVerantwoordelikheidLys van Afrikaanse rolprenteMetafoorOlimpiese SpeleSkildklierChloorPlaattektoniekDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOligopolieKindermishandelingPrimêre sektor van die ekonomieAarverkalkingToekoms van die AardePlae van EgipteNieuwoudtvilleSelfoonKangaroeInfeksieGrondsoorteReënvalbepalingNatuurlike hulpbronWaterHeupWhatsAppMaselsWikiGroot GatKunsBrandmondsindroomBreinkaartKommunikasieAfleiding (taalkunde)HipoteseSpierWaterpokkiesKolonoskopiePaddaClanwilliam-sandvisKorrupsieKrieketRumatiekKatRumatoïede artritisKolitisKnopiespinnekopErns GrundlingLionel PetersonVoornaamwoordStellenbosch🡆 More