Hiëraties

Hiëraties (Grieks: ἱερατικά, hieratika; letterlik priesterlik) is ’n kursiewe skryfstelsel wat in Antieke Egipte en Nubië gebruik is.

Dit het saam met kursiewe Egiptiese hiërogliewe ontwikkel.

Hiëraties
Hiëraties
Soort skryfstelsel   Abjad
Tyd gebruik Antieke Egipte
Rigting Regs na links
Tale Egipties
Stelsels
Moederstelsels
Dogterstelsels Demoties
ISO 15924 Egyh, 060
Unicode U+13000–U+1342F
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels

Dit is hoofsaaklik deur skribas van die tyd op papirus gebruik om vinnig te skryf, sonder om die tydsame hiërogliewe te gebruik.

Verwysings

Tags:

Antieke EgipteEgiptiese hiëroglieweGrieksNubiëSkryfstelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KewerMonopolyMeningsverskil oor aardverwarmingDaggaKrieketTylaVoedingMiddelmisbruikNeerslagNeonSendelingposisiePinksterMangelontstekingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SirkelInflasieKletsrymVulvaSpelerposisies in rugbyEkonomie van Suid-AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaPolisieSlag van Cuito CuanavaleVoortrekkersDonkieThabo Mbeki3D-rolprentHartBoor (element)Nic de JagerChristendomIdioomDundermDramaAboriginesAluminiumTrigeminale neuralgieLys van Afrikaanse skrywersWetenskaplike klassifikasieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAntoniemWaterstofLys van politieke partye in Suid-AfrikaTsoenamiEmosieGetalDeelwoordGeboorteOlifantHeks van HexrivierStellenboschSkaakFotosintese23 AprilJohannes HahnStam (taalkunde)Desimale breukeLetterkundeMieliestronkVryheidsdagAgtergrond (narratief)LewerLeierAfro-AmerikanersMaroela MediaMiltKaartRobbeneilandGianna MichaelsRudi ClaaseAkroniemKoolstofdioksiedChemiese elementKriekSwartrenosterMahatma Gandhi🡆 More