Sonsteek: Wanneer 'n persoon aan uitermatige hitte blootgestel word

Hitte-uitputting vind plaas wanneer 'n persoon aan uitermatige hitte (soos sonlig oor 'n lang periode) blootgestel word.

Sonsteek
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 T67.3- T67.5
ICD-9 992.3-992.5
DiseasesDB 5690
eMedicine emerg/236
MeSH D006359
Sonsteek: Hitte-uitputting, Sonsteek Mediese waarskuwing

Sonsteek is hitte-uitputting wat nie betyds behandel is nie. Die persoon se liggaam verloor sy vermoë om self te kan afkoel. Baie mense sterf hieraan en dit moet in 'n baie ernstige lig beskou word. Soek dadelik mediese hulp.

Hitte-uitputting

Simptome

  • Liggaam se temperatuur verlaag.
  • Persoon sweet geweldig baie.
  • Swak en moeg.
  • Vel bleek en klam.
  • Hoofpyn.
  • Naarheid.
  • Skielike floute.

Behandeling

  • Rus in koelte.
  • Gee klein hoeveelhede water.
  • Verkoel persoon (sprinkel met water)

Sonsteek

As hitte-uitputting oorgaan na sonsteek:

Simptome

  • Die persoon sal bewusteloos of uiters duiselig wees.
  • Die liggaamstemperatuur verhoog bo 40°C.
  • Persoon se vel sal rooi, warm en droog wees.
  • Sweet glad nie.
  • Vinnige pols.

Behandeling

  • Sit persoon in yskoue water.
  • Plaas yspakke onder armholtes.
  • Bring liggaamstemperatuur so gou as moontlik af.
  • Neem persoon so vinnig as moontlik na 'n dokter/hospitaal.

Tags:

Sonsteek Hitte-uitputtingSonsteek SonsteekMensSon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyVerkleinwoordPersoonlikheidLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMenseregtedagVryheid van spraakHangbrugMetaalKunsLys van Islamitiese feeste en herdenkingsSkoenlapperGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKolibrieKolitisBrongitisBonné de BodWoordsoortKanadaDesimale breukePaarl GimnasiumAbstraksie (rekenaarwetenskap)SeekatKwikLys van elemente volgens simboolSatellietSarah Rose KarrPornhubAtoomJohannesburgBlourokkeBiodiversiteitWerwelkolomDokterGriepBokmakierieDawidVingerseksHennie MaasWerkwoordToringDirekte en Indirekte redeUitwerking van klimaatsveranderingOntwerpPresident van die Verenigde State van AmerikaTrianthemaLys van medisinale kruieEngelsDuitsVerbondsarkChemiese elementWoordeboek van die Afrikaanse TaalNatuurlike hulpbronVratVrystaatKaapstadse waterkrisis 2015-2018KoolhidraatWikiSewe wonders van die wêreldInfeksieEvangelies Gereformeerde KerkAbrahamBuck AngelGeelhoutNatuurrampMartin Luther King jr.JapanneesRobbeneilandPeriodieke tabelResensieKarooHector PietersonGrondwet van Suid-Afrika🡆 More