Hispaniola

Hispaniola (Spaans: La Española, die Spaanse; Taíno: Kiskeya / Quisqueya; Haïtiaanse Kreools: Ispayola) is ná Kuba die tweede grootste eiland van die Groot Antille tussen die Atlantiese Oseaan in die noorde en die Karibiese See in die suide en bestaan tans uit twee lande: Haïti in die weste en die Dominikaanse Republiek in die ooste.

Die eiland lê in die suide van die Turks- en Caicos-eilande, in die suidooste van die Bahamas, in die ooste van Kuba, in die noordooste van Jamaika en in die weste van Puerto Rico. Hispaniola is op 5 Desember 1492 deur Christophorus Columbus vir Spanje ontdek en in besit geneem. Die eiland het 'n bevolking van 18 943 000 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 76 480 km². Hispaniola is veral bekend as eerste Europese kolonie in Amerikas en die oudste Europese nedersettings, wat nou Santo Domingo is.

Hispaniola
Inheemse naam: La Española, Kiskeya / Quisqueya, Ispayola
Kaart van Hispaniola met Haïti en die Dominikaanse Republiek
Kaart van Hispaniola met Haïti en die Dominikaanse Republiek
Geografie

Ligging Karibiese See
Koördinate 19°09′N 70°40′W / 19.150°N 70.667°W / 19.150; -70.667 70°40′W / 19.150°N 70.667°W / 19.150; -70.667
Argipel Groot Antille

Oppervlakte 76 480 vk km
Hoogste punt Pico Duarte 3 175 m
Administrasie
Vlag van Haïti Haïti

Hoofstad Port-au-Prince
Grootste stad Port-au-Prince (1 275 000)

Vlag van Dominikaanse Republiek Dominikaanse Republiek
Hoofstad Santo Domingo
Grootste stad Santo Domingo (2 987 013)

Demografie
Bevolking 18 943 000

Die wêreld se 22ste grootste eiland en die tweede grootste eiland van die Groot Antille
Hispaniola
Ligging van Hispaniola in die Groot Antille
Hispaniola
Topografiese kaart van Hispaniola

Eksterne skakels

Tags:

14925 DesemberAmerikasAtlantiese OseaanBahamasChristophorus ColumbusDominikaanse RepubliekEuropaGroot AntilleHaïtiHaïtiaanse KreoolsJamaikaKaribiese SeeKubaPuerto RicoSanto DomingoSpaansSpanjeTurks- en Caicos-eilande

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormGroot TrekFaf de KlerkWet op Bantoe-onderwysRoofvoëlGeldVarkLetterkundeMagneetMaagsweerPriemgetalAkroniemTrekarbeidNagmaalDonderstormSkilpadKameelperdDundermHelpmekaar-kollegeSekondêre sektor van die ekonomieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersMuskietNazi-DuitslandPornografieCalviniaVarkgriepThabo MbekiPad na jou hartKangaroeKwame NkrumahSebraPseudowetenskapMieliestronkHarry PotterYstervarkOlifantKlimaatSirkelImpakte van toerismeTweede WêreldoorlogGlasLandbouDaggaNedersettingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKolonialismeWebjoernaalWekkerAppel (sanger)NetbalKostuumsSwart mensePaarl GimnasiumKlavierOogproblemeJohannesburgFabelPesachLiefdePolisieUitwerking van klimaatsveranderingSteve BikoGeprosesseerde kosWaterstofVlag van Suid-AfrikaMetaalVoorvoegselNatuurrampHoenderJazzGoudkus (streek)Apostoliese GeloofsbelydenisMcDonald'sEufemismeWoordsoortNieuwoudtville🡆 More