Familieswael

Die familieswael (Petrochelidon spilodera) is 'n sangvoël wat aan die familie van swaels (Hirundinidae) behoort.

Dit is endemies aan Afrika suidwaarts van die ewenaar, en word in grasveld aangetref. Die spesie is teenwoordig in Botswana, die Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Gaboen, Lesotho, Malawi, Namibië, Suid-Afrika, Zambië en Zimbabwe.

Familieswael
Familieswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Hirundo
Spesie:
H. spilodera
Binomiale naam
Hirundo spilodera
Familieswael
     broeigebied     oorwinteringsgebied
Familieswael
'n Broeikolonie se neste sy aan sy onder 'n brugoorhang
Familieswael
Legsel

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Hirundo spilodera
  • Engelse naam: South African cliff-swallow

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkersdagHartaanvalPaasfeesRob HersovGemeenskapsorganisasieMotorvoertuigWoordeskatSharpeville-slagtingHokkieTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)AngssteuringBysteekNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaBybelUnie van Suid-AfrikaVrymesselaryJeugdagDiepaartromboseHeupWaterpokkiesLiewe HeksieVennootskapWetenskaplike klassifikasiePersoonlikheidLidwoordProvinsies van Suid-AfrikaPresident van Suid-AfrikaVlagterminologieGeelhoutKoedoeAardbewingGeskiedenis van die BoererepubliekeLeah van NiekerkNazi-DuitslandMiljardSkisofrenieVratSelfkonsepAkademiaSkoenlapperHolocaustVoedselkettingLys van nedersettings in Suid-AfrikaNasionale VrouedagDikdermFranse RewolusieGrondPornografieKlankverskynselsBloedsomloopstelselUnited Democratic FrontKatoenTsoenamiSteenkoolWikimedia-stigtingOorkruipersKolorektale kankerDomkragLuiperdDemokrasieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Afrikaanse WikipediaKaliumNederlandsOligopolieSeekatMusiekMaselsSelakantCholeraAsiëBoelieryD.J. OppermanMenseregteIndustriële Revolusie🡆 More